HOOFSTUK 1
Barries Barnard wil sy pa doodmaak maar hy weet nie of hy dit kan doen nie.
Hy is in sy kamer met Lizette (sy meisie) Floris en Theo (boeties) en hulle is besig om
dagga te rook (slowboat is die dagga) en hulle drink Red Bull.
Lizette is geskok dat hy daaraan dink om sy pa dood te maak.
Barries het rottegif gekoop om vir sy pa te gee.
Barries sê dat hy sy pa wil seermaak want hy wou hom nooit gehad het nie en hy het
Barries met die gordel geslaan toe hy dronk was.
Floris knip sy oë baie vinnig as hy oor iets ernstigs praat.
Barries sê hy gaan na sy pa om wraak (revenge) te neem en uitvind hoekom hy hom nie
gekontak het nie.
Barries besluit hy gaan sy pa net genoeg gif gee sodat hy baie pyn sal hê.
Theo is meer aantreklik as sy boetie – hy het ‘n bruingebrande vel en ‘n steriod-bolyf.
Floris het ‘n slegte vel.
Barries is baie kwaad want sy pa het sy verjaarsdae vergeet en nie eens ‘n
selfoonboodskap gestuur nie.
Barries besluit dat hy sy van gaan verander en sy ma se nooiensvan (maiden surname) te
neem.
Barries se ma kom in en sê die woonstel ruik na dagga.
Dit is Barrie se verjaarsdag en sy ma gaan uit.
Sy ma gee hom ‘n paar honders rand note vir pizza maar Barries sê hulle gaan na die
klub toe.
Barries wil sy ma se Mercedes neem maar sy ma sê hy kan nie dus het Theo aangebied
om sy kar te gebruik.
Theo flankeer met Barries se ma.
Theo sê hy gaan hulle oor ‘n uur op die hoek van die straat kom oplaai.
Barries wil seks met Lizette hê maar Lizette sê nee want sy ma is in die ander kamer.
Barries sê dat Theo ook van Lizette hou en dit pla hom dat Theo altyd met almal
flankeer, veral sy ma.
Barries besluit om na sy pa na die eksamen te gaan.
Barries se ma vra hom wanneer hy met die daggarokery gaan ophou.
Barries sê dagga is soos medisyne as jy dit reg gebruik.
Barries kan nie meer hardloop nie, sy longe is opgebrand en hy kry krampe in sy bene-
simptome van die dagga.
Barries speel nie meer krieket nie en hy hardloop nie meer nie- hy was ‘n goeie atleed.
Barries gaan buite op die balkon en vir ‘n oomblik dink hy daaroor om van die tien
verdiepings af te spring.
Barries se ma is bekommerd dat hy saam met Theo en Floris uitgaan want sy voel hulle is
‘n slegte invloed op hom.
Theo se pa is oom Charles en hy is ‘n prokureur en hulle ma is ‘n dokter.
, Barries groet sy ma en sy vra hom om nie dronk te word nie.
Barries koop ‘n sakkie daggakoppies by ‘n kosstalletjie.
Hy koop kondome, Chlorettes en suiglekkers by die apteek.
Dis amper Kerstyd en daar is al kersligte in die stad op.
Barries klim in Theo se Opel Kadette en sit agter saam met Lizette.
Hulle gaan laai Theo en Floris se meisies op.
HOOFSTUK 2
Barries- hulle het na die Gold Miners Delight nagklub in Houghton gegaan.
Jumbo Kruger staan voor die deur en wil hulle nie inlaat nie.
Barries lieg dat hulle almal agtien is.
Lizette kry hulle in want sy flankeer met Jumbo Kruger.
Theo en Floris het twee regte slette saamgebring.
Barries gaan na die toilet en kap die daggakoppies fyn en maak ‘n paar slowboats.
‘n Ouerige man vat aan Lizette se boude.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller joannamaehler. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R199,00. You're not tied to anything after your purchase.