Rekeningkunde rek - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Rekeningkunde rek? On this page you'll find 16 study documents about Rekeningkunde rek.

Page 2 out of 16 results

Sort by

Gr. 12 Rek Kontantvloei Verduideliking / opsomming
  • Gr. 12 Rek Kontantvloei Verduideliking / opsomming

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Graad 12 Rekeningkunde Kontantvloei State Opsomming, aantekeninge en VERDUIDELIKING. Die dokument bestaan uit 10 BLADSYE! NB vir Maart/Junie/November EKSAMEN! Ek het self baie gesukkel met kontantvloei state, na baie ondersoek, advies en oplees, het ek dit uiteindelik gesnap!! Die het my baie gehelp en ek hoop dit sal vir jou ook HELP met verstaan en leer!!! Geniet! ~Notes@Hes
    (0)
  • R79,00
  • + learn more
Rekeningkunde teorie en formate Gr12
  • Rekeningkunde teorie en formate Gr12

  • Summary • 20 pages • 2021
  • Hierdie dokument bevat al die rekeningkunde teorie en formate wat nodig is vir graad 12. Alleen is die dokument wel nie genoeg om te help voorberei vir 'n eksamen nie - oefen vraestelle was my belangrikste hulpmiddel. Om die teorie en formaat van elke gedeelte van die werk te ken is egter baie belangrik en dit is waar hierdie dokument sal help. Klasnotas was hoofsaaklik gebruik om hierdie dokument op te stel.
    (0)
  • R75,00
  • 3x sold
  • + learn more
BTW Opsommings en Verduideliking Graad 11
  • BTW Opsommings en Verduideliking Graad 11

  • Summary • 7 pages • 2021
  • Opsomming en verduideliking van BTW (belasting op toegevoegde waarde) vir Graad 11
    (0)
  • R50,00
  • 5x sold
  • + learn more
BTW Opsommings en Verduideliking Graad 12
  • BTW Opsommings en Verduideliking Graad 12

  • Summary • 7 pages • 2021
  • Opsomming en verduideliking van BTW (belasting op toegevoegde waarde) vir Graad 12
    (0)
  • R50,00
  • 3x sold
  • + learn more
Rekeningkunde Graad 9 (Vandag-handboek)
  • Rekeningkunde Graad 9 (Vandag-handboek)

  • Summary • 41 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Volledige, hoë-kwaliteit opsomming van die Rekeningkunde Graad 9 Vandag-handboek wat leerders sal help om die vak te bemeester.
    (8)
  • R100,00
  • 28x sold
  • + learn more
Jaareindaasuiwerings Graad 10 Notas
  • Jaareindaasuiwerings Graad 10 Notas

  • Class notes • 17 pages • 2020
  • Finansiële state is 'n moeilike tyd. Jaareindaansuiwerings is jou fondasie vir finansiële state. Hierdie dokument sal jou in staat stel om jaareindaasnsuiwerings onder die knieë te hê. Verduidelikings met voorbeeld en oefeninge.
    (0)
  • R100,00
  • 7x sold
  • + learn more