Eind eksamen - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Eind eksamen? On this page you'll find 20 study documents about Eind eksamen.

All 20 results

Sort by

Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel
  • Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie dokument bevat 5 verskillende langvrae oor Die Driehoekige Sirkel wat leerders kan gebruik om voor te berei vir Junie en/of eind eksamen vir hulle vraestel 2. Dit bevat voorbeelde van die volgende langvrae: Die Motiewe, Newekarakters se invloed op Caro, Sosio Ekonomiese konflik, Lauen en Caro se verwantskap en die innerlike en uiterlike konflik
    (2)
  • R150,00
  • 21x sold
  • + learn more
rtt prakties notas
  • rtt prakties notas

  • Summary • 10 pages • 2022
  • Vir my matriek eind eksamen in 2022 het ek met 'n 80% geslaag. Ek het diep 80% gekry vir elke praktiese toets asook eksamens. September eksamen het ek 'n 86% bereik met prakties. Hierdie notas is 'n basiese samevatting van al die jare se leerwerk. Dit is noodsaaklik om tog deur jou handboek te gaan, indien ek enige iets gemis het. My notas bevat opsommings asook notas van excel, word, access en HTML. Hierdie notas is slegs die basiese goed wat ek self as leerder moes onthou. Onthou om soveel as ...
    (2)
  • R80,00
  • 20x sold
  • + learn more
Gr 12 Bio Eind-eksamen 2023 Tips en aantekeninge
  • Gr 12 Bio Eind-eksamen 2023 Tips en aantekeninge

  • Summary • 23 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Gr 12 Lewenswetenskappe (bio) Eind-eksamen Tips/notas/aantekeninge EN 2023 se Eind-eksamen vraestel + memo. Geen kleur + sticky notes nie. Organiseerd. NB vir Nov. eksamen!!!
    (0)
  • R193,00
  • + learn more
Gr. 12 Bio Endokriene stelsel en Hormone opsomming
  • Gr. 12 Bio Endokriene stelsel en Hormone opsomming

  • Summary • 16 pages • 2024
  • Gr. 12 Lewenswetenskappe Opsommings oor Endokriene stelsel,Homeostase en Hormone. Sketse, aantekeninge en stap vir stap om vrae te antwoord volgens eind-eksamen nasienriglyn. Super NB vir eksamen en toetse!!!
    (0)
  • R179,00
  • + learn more
toerisme ikone (met fotos)
  • toerisme ikone (met fotos)

  • Summary • 14 pages • 2023
  • Hierdie is 'n kort samevatting van die 2023 ikone. Hierdie opsomming sal jou help om voorbereid te wees vir die eksamen. Ek self het 89% vir Toerisme vir Matriek gekry met die Eind Eksamen. Prente van die ikone word saam aangeheg.
    (0)
  • R70,00
  • + learn more
Algebra Opsommings Gr 11 en 12
  • Algebra Opsommings Gr 11 en 12

  • Summary • 24 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat al die beginsels van graad 11 en 12 algebra en is perfek vir n matrikulant wat wil leer vir rekord eksamen of eind eksamen! Dit bevat al die materiaal wat in algebra behandel word, met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse ens. Die inhoud van hierdie dokument: - eksponente - eksponent wette - eksponensiële vergelykings - wortelvorme - rasionalisering van noemers - vierkantsvoltooing - kwadratiese vergelykings - vergelykings met wortels - k-metod...
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Voedsel + Voeding - Verbruikersstudie GR 12
  • Voedsel + Voeding - Verbruikersstudie GR 12

  • Summary • 11 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Volledige opsommings volgens die Nasionale Eksamen Riglyne vir Voedsel & Voeding. Kan gebruik word vir September eksamen sowel as Eind eksamen.
    (2)
  • R75,00
  • 1x sold
  • + learn more