Graad 10 biologie - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 10 biologie? On this page you'll find 25 study documents about Graad 10 biologie.
All 25 results
Sort by
-
Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
- Summary • 75 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R180,00
- 16x sold
- + learn more
Ons Graad 10 Biologie [Lewenswetenskappe] Notastel is 'n kleurvolle, praktiese gids vir kwartaal 1 tot 4. Dit bevat alle notas wat nodig is om 'n suksesvolle afsluiting van die graad te bereik. Alle notas is duidelik georganiseer en maklik om te navigeer. Ons notastel is 'n uitstekende hulpmiddel om die leerder te help om konsekwente resultate te behaal.
-
Graad 10 Biologie Kwartaal 1 +2 Opsommings
- Summary • 27 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R180,00
- 4x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat die opsommings van die hoostukke: Chemie van lewe sowel as Mitose. Dit is die kwartaal 1 en 2 se werk van biologie wat 'n graad 10 leerder benodig om goed te doen in hul Junie eksamen. Hierdie opsommings is kleurvol en bevat ook sketse en tabelle wat nodig is om te leer
-
Graad 10 Biologie Kwartaal 3+4 Opsommings
- Summary • 54 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R185,00
- 5x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat al die werk wat voorgeskryf is om te ken vir kwartaal 3 en 4 van graad 10 in Biologie bondig en goed opgesom in klomp verskillende kleure sodat dit maklik kan leer. dit bevat ook al die nodige sketse en diagramme wat geken moet word.
-
Lewenswetenskap Gr.10 Die hart
- Summary • 32 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R79,00
- 2x sold
- + learn more
Netjiese opsomming van die hart deel van graad 10 lewenswetenskap (biololgie)
-
Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
- Exam (elaborations) • 50 pages • 2024
-
- R152,17
- + learn more
Summary Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings 
In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) 
Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie 
Weefsels 
→ Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat 
gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel. 
→ Hulle vorm organe in plante en diere wat ’n spesifieke doel het in die instandhouding van die lewe van d...
Fear of missing out? Then don’t!
-
Lewenswetenskap Gr.10 Siklusse
- Summary • 26 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R65,00
- 1x sold
- + learn more
Netjiese opsomming van siklusse as deel van lewenswetenskap graad 10
-
Lewenswetenskap Gr.10 Taksonomie
- Summary • 28 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R65,00
- + learn more
Netjiese opsommings van Taksonomie deel van lewenswetenskap graad 10
-
Lewenswetenskap Graad 10 - Geskiedenis van Lewe op Aarde
- Summary • 6 pages • 2021
- Available in package deal
-
- R50,00
- 10x sold
- + learn more
Volledige, hoë kwaliteit opsommings vir Lewenswetenskap (Biologie). In hierdie opsomming is geskiedenis van lewe op aarde opgesom vir Graad 10 leerders. Via Afrika Lewenswetenskap graad 10 handboek is gebruik sowel as die Antwoord reeks Graad 10 Lewenswetenskap. 
 
- Die opsommings is my eie werk en het kopiereg daarop 
- Deur die opsommings te koop stem jy in om opsommings slegs vir jou eie te gebruik 
- Jy onderneem om nie die opsommings aan ‘n 3de party te gee of later te herverkoop of te ...
-
Lewenswetenskappe- Chemie van Lewe - Graad 10
- Summary • 8 pages • 2021
-
- R65,00
- 4x sold
- + learn more
Volledige, hoë kwaliteit opsommings vir Lewenswetenskappe Chemie van lewe. Opgesom vir Graad 10 leerders. 
- Die opsommings is my eie werk en het kopiereg daarop 
- Deur die opsommings te koop stem jy in om opsommings slegs vir jou eie te gebruik 
- Jy onderneem om nie die opsommings aan ‘n 3de party te gee of later te herverkoop of te laat kopieer op enige wyse nie.
-
Lewenswetenskap Graad 10 Fossiele Opsommings
- Summary • 18 pages • 2021
- Available in package deal
-
- R65,00
- 1x sold
- + learn more
Hoë kwaliteit, netjiese, getikte en volledige opsommings van Biologie Fossiele kwartaal 2
Do you wonder why so many students wear nice clothes, have money to spare and enjoy tons of free time? Well, they sell on Stuvia! Imagine your study notes being downloaded a dozen times for R250 each. Every. Single. Day. Discover all about earning on Stuvia