Graad 10 november eksamen - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 10 november eksamen? On this page you'll find 14 study documents about Graad 10 november eksamen.

All 14 results

Sort by

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024 Popular
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 41 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
    (3)
  • R60,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024 Popular
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 33 pages • 2024 Popular
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
    (0)
  • R55,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2023
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2: Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. Inhoud: Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en kl...
    (0)
  • R55,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 24 pages • 2024
  • Graad 10 Wiskunde Gelet November Vraestel 1: Totaal:  75. Die vraestel dek die volgende: Finansies Meting Getalle en Operasies Datahantering Kaarte en Skaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
  • Graad 10 Wiskunde Gelet November Vraestel 2: Totaal:  75. Die vraestel dek die volgende: Volume- en metingsomskakelings (bv. ml na eetlepels, °F tot °C)c Skaalresepte (bv. aanpassing van bestanddeelhoeveelhede) Meetkunde van tuin (bv. omtrek, oppervlakte, volume) Grootmaat-aankope-voordele (bv. kostebesparings, verminderde vermorsing) Volumeberekening vir silindriese voorwerpe (bv. kratte) Omtrekberekening (bv. vir sirkels) Voordele van silindriese kratte (bv. minder hoeke) Eenh...
    (1)
  • R55,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 10 LO opsommings kwartaal 1-4
  • Graad 10 LO opsommings kwartaal 1-4

  • Summary • 23 pages • 2023
  • Graad 10 LO OPSOMMINGS KWARTAAL 1-4. Belangrike opsommings vir beide Junie en November eksamens. Hierdie dokument bestaan uit 23 BLADSYE , dit bevat die opsommings van die LO leerwerk vir eksamens. Ek het baie MOEITE gedoen met die dokument en hoop dit maak LO n bietjie makliker en VINNIG sodat jy op jou ander vakke kan fokus wanneer eksamen aanbreuk…Geniet! ~Notes@Hes
    (3)
  • R189,00
  • 21x sold
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November 2024 Vraestel 2 Totaal:  150 punte. Inhoud: Biodiversiteit en klassifikasie Geskiedenis van lewe op aarde Fossielvorming Omgewingstudies Die hart Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. NIZ MYN
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe November 2024 Vraestel 1 Totaal:  150 punte. Inhoud: Die chemie van lewe Basiese eenhede van lewe Mitose Plantweefsel Dierweefsel Plantorgane Ondersteuning en vervoer in plante Ondersteuning en vervoer in diere Die hart Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. NIZ MYN
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 10 Ekonomie Vraestel 2
  • Graad 10 Ekonomie Vraestel 2

  • Summary • 51 pages • 2023
  • Graad 10 Ekonomie Vraestel 2 notas is vir November eksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023
  • Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 16 pages • 2023
  • Graad 10 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo: Totaal: 100 punte. Die vraestel dek die volgede werk Meganika | Golwe | klank & lig | Elektrisiteit & magnetisme Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI
    (0)
  • R50,00
  • + learn more