Graad 11 geskiedenis - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 11 geskiedenis? On this page you'll find 6 study documents about Graad 11 geskiedenis.
All 6 results
Sort by
Hierdie dokument bevat elke moontlik langvraag wat in graad 11 gevra kan word van kwartaal 1 tot kwartaal 4

-
Graad 11_Geskiedenis Opsommings
- Summary • 59 pages • 2024
-
notedx19
-
- R190,00
- + learn more
Graad 11 Geskiedenis Opsommings – Verken Handboek (DBE Kurrikulum) – Sukses Begin Hier! 
 
 Klaar om geskiedenis te bemeester? Hierdie Graad 11 Geskiedenis opsommings is alles wat jy nodig het om vinnig en maklik te leer! Ons het die lekkerste en belangrikste feite uit die Verken Handboek saamgevat, sodat jy kan slaan sonder om deur alles te moet grawe! 
 
Wat maak dit so awesome? 
 
 Kort en kragtig – Alle belangrike feite in net die regte dosis! 
 Maksimum inligting, min moeite – Le...

-
Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming
- Summary • 51 pages • 2023
-
marnevdmerwe0807
-
- R180,00
- 2x sold
- + learn more
Hierdie is 'n opsomming van die eerste hoofstuk in die Via Afrika Geskiedenis handboek vir Graad 11's. Dit dek eenhede 1 tot 4 en is baie volledig. Indien hierdie werk deeglik geleer word sal 'n leerder baie goeie punte behaal. Dit kan gebruik word vir bronne vrae sowel as vir langvrae

-
Graad 11 Geskiedenis Kwartaal 3 SA geskiedenis
- Summary • 26 pages • 2023
-
marnevdmerwe0807
-
- R150,00
- + learn more
Hierdie opsomming bevat die opsomming van segregasie en rassisme. Dit dek die verduideliking van wat segregasie en rassisme was asook die rol en die oorwinning van die NP. 
Segregasie word op alle vlakke verduidelik hoe dit was en hoe dit toegepas is in verskillende gebiede

-
Ontwerp Gr11 Opsommings
- Essay • 21 pages • 2020
-
StudyG33k
-
- R197,00
- 3x sold
- + learn more
Ontwerp Graad 11 Eindjaar eksamen voorbereiding

Ontwerp geskiedenis opstelle: Industriele Revolusie, Kuns-en Kunsvlyt, Art Nouveau, Art Deco, Bauhaus, De Stijl, Modernisme, Skandinawies

Omegwings en sosiale kwessies opstelle: Carol Boyes, Heath Nash, Zenzulu, Haldane Martin, Julie Bargmann, Blue Marmelade

Ontwerpgeletterdheid: Universele ontwerp, Letter word 'n geintegreerde ontwerpelement, Oorloe, Revolusies en propoganda in RSA, Populere kultuur, Subkultuur VS Populere kultuur, Herlweing e...

Do you wonder why so many students wear nice clothes, have money to spare and enjoy tons of free time? Well, they sell on Stuvia! Imagine your study notes being downloaded a dozen times for R250 each. Every. Single. Day. Discover all about earning on Stuvia