Toerisme graad 11 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Toerisme graad 11? On this page you'll find 6 study documents about Toerisme graad 11.
All 6 results
Sort by

-
Graad 11 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 21 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R55,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo: 
Totaal: 50 
 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Vraag 1: Meervoudige keuse vrae 
 
Vraag 2: Pas kolom B by kolom A 
 
Vraag 3: SAOG-Lande (kort vrare) 
 
Vraag 4: Reisplanne 
Vraag 5: SAOG-Lande 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
NAT REI

-
Graad 11_Toerisme Opsommings
- Summary • 77 pages • 2024
- Available in package deal
-
notedx19
-
- R190,00
- 17x sold
- + learn more
Die Graad 11 Toerisme Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir studente wat vir die DBE/IEB-eksamen voorberei. Hierdie omvattende notaboek bevat kleurvolle beelde en illustrasies, veral vir kaartwerk, wat in lyn is met die huidige ATPS. Hierdie notastel, wat ontwerp is om studente te help om belangrike inligting te verstaan ​​en te behou, dek al die nodige onderwerpe vir graad 11-toerisme. Met sy maklik-om-te gebruik formaat en nuttige beeldmateriaal, is die Graad 11 Toerisme Notastel ...

-
Toerisme Graad 11 opsomming (Via Afrika)
- Summary • 80 pages • 2024
- Available in package deal
-
skoolnotas
-
- R150,00
- 11x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 11 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip ...

-
Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 24 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R50,00
- + learn more
Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 1: 
Totaal: 100. 
 
Die vraestel dek die volgende: 
 
Begroting en Inkomste/Uitgawes Berekeninge 
Verhoudings, Proporsies en Afleweringskoste 
Data Voorstelling en Analise 
Persoonlike Finansies 
Wins en Besigheidsdata 
Toerisme Data 
Watertariewe en BTW 
Waarskynlikheid en Grafieke 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
CHR ...
Opsommings vir graad 11 Toerisme leerders. Uit Via handboek en powerpoints van onderwyser opgesom.

Do you wonder why so many students wear nice clothes, have money to spare and enjoy tons of free time? Well, they sell on Stuvia! Imagine your study notes being downloaded a dozen times for R250 each. Every. Single. Day. Discover all about earning on Stuvia