logo-home

Notes@Hes

- Graad 10-12 Opsomming/Aantekeninge/Notas/Oefenvrae.
- Occupational Therapy Student Summaries


Waarom moet ek digitale notas koop? Is daar n voordeel?



Die antwoord is eenvoudig! Dit is soveel goedkoper as harde-kopieë!



Is die website betroubaar?

Ja, dit is! Ek gebruik al persoonlik 3 jaar die website en het amper n jaar terug n member geword. Dit is veilig en betroubaar. Jou info word beskerm.



Wat gebeur as ek dit koop?

Jy besit dan n ‘designed’ dokument! Dit word deur Stuvia velig gehou, dit is joune!

Community

  • Followers
  • Following

14 Reviews received

55 items

Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae

(0)
R114,00
6x  sold

Graad 12 Afrikaans Huistaal Posië Gedigte. Suiwer Wiskunde deur NP van Wyk Louw. AANTEKENINGE, NOTAS, ANALISE, MOONTELIKE KORTVRAE (veral belangrik vir eksamens) ASOOK LITERERE OPSTEL VRAAG! Die dokument is digitaal ge-“design” en bestaan uit 15 bladsye! Die gedig is reedelik ingewikkeld- die dokument vereenvoudig die analise en bevat notas wat jou studie tyd vir afr. literatuur (vraestel 2) sommer makliker en vinniger maak. Lekker Leer!-Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 15 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Gr. 12 Eng. Literature Poem: Slave Dealer Notes

(0)
R129,00
0x  sold

Grade 12 English First Additional Language Literacy Poems. Poem: The Slave Dealer by T. Pringle. Notes and summary of the poem. Perfect for all Exams!!! Easy, helpful, creative. This poem is from the new poems 2023 chosen by the department of education. This document contains upto 18 pages!!!Please rate my document! Enjoy! -Notes@Hes

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 18 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Grade 12 Poetry Grasshopper and Cricket

(0)
R69,00
0x  sold

Grade 12 English First Additional Language New Poetry. New since 2023. Summary of the poem The Grasshopper and The Cricket by John Keats. This document contains 10 pages! Important for tests/exams especially for June and November!!! Digitally Designed by Notes@Hes. Enjoy!

i x
  • Summary
  •  • 10 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

GR. 10 Chemie Junie Eksamen

(0)
R123,00
2x  sold

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Chemie. VOLLEDIGE notas oor kwartaal 1 se chemie wat BAIE belangrik is vir JUNIE eksamen. Die dokument bestaan uit 20 BLADSYE!!! Hanteer ook baie verstaan werk van die kwartaal.

i x
  • Summary
  •  • 20 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Gr. 12 Rek Kontantvloei Verduideliking / opsomming

(0)
R79,00
0x  sold

Graad 12 Rekeningkunde Kontantvloei State Opsomming, aantekeninge en VERDUIDELIKING. Die dokument bestaan uit 10 BLADSYE! NB vir Maart/Junie/November EKSAMEN! Ek het self baie gesukkel met kontantvloei state, na baie ondersoek, advies en oplees, het ek dit uiteindelik gesnap!! Die het my baie gehelp en ek hoop dit sal vir jou ook HELP met verstaan en leer!!! Geniet! ~Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 10 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Gr. 12 Bio VOORPLANTSTRATEGIEË by opsommings Vebrate

(0)
R133,00
0x  sold

Opsomming van VOORPLANTINGSTRATEGIEË BY VEBRATE! Graad 12 (bilogie) Lewenswetenskappe kwartaal 1 volledige anntekeninge asook LEER-aktiwiteite. Die dokument bestaan uit 17 BLADSYE! Baie belangrik vir toetse asook Maart/Junie/November EKSAMENS! Word die laastse paar jaar al hoe meer in eksamens gevra. Geniet ~ Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 17 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Gr. 11 Droomdelwers Opsomming KLEURLOOS

(1)
R115,00
11x  sold

Graad 11 Afrikaans Literatuur Droomdelwers Roman. Al die notas is KLEURLOOS vir die meer organiseerde en linker-brein leerder. Die dokument bestaan uit 13 BLADSYE! Dit is n kort, maklike en vinnige opsomming van elke KARAKTERS en hul eienskappe. Daar is ook ‘n ‘MIND-MAP’ tussen die verhoudings van die karakters. En nóg ingesluit is daar n KAART van die Omgewing(ruimte). NB vir Maart/Junie/November eksamens!!!

i x
  • Summary
  •  • 13 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Rek Gr. 10/11/12 Formules en notas OORSPRONKLIKE weergawe

(0)
R189,00
0x  sold

Rekeningkunde NOTAS en FORMULES wat belangrik is en bly vir graad 10,11,12. Die dokument bestaan uit 30 BLADSYE! Dit is vol van volledige notas, opsommings en klas aantekeninge. Díe is NB vir Junie/November EKSAMENS!!! Die dokument sluit in vinnige, kort en kragtig ‘FLASH CARDS’, ideaal vir toetse. Let wel díe dokument en die kleurlose/minimale weergawe verskil. Geniet!

i x
  • Summary
  •  • 30 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Rek Gr. 10/11/12 formules KLEURLOSE WEERGAWE

(0)
R149,00
3x  sold

Rekeningkunde formules, klasnotas en opsommings vir Gr. 10,11 en 12. Die is die KLEURLOSE/minimale weergawe, vir die meer organiseerde leerder. As jy nie van kleurvolle opsommings hou nie, is díe dokument vir jou! Daar is wel n gedeelte met minimale kleur, maar dis nie oorheersind nie. Die dokument bestaan uit 22 BLADSYE! Dit is vol BELANGRIKE werk wat jy regdeur oor gaan skryf van gr. 10 tot gr. 12. Let wel díe dokument en die oorspronklike weergawe verskil. Die dokument is met baie MOEITE ...

i x
  • Summary
  •  • 22 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x

Graad 11 Afr. Vraestel 3 Notas en Voorbelde

(0)
R50,00
4x  sold

Graad 11 Afrikaans Vraestel 3 Notas en Voorbeelde. Transaksionele tekste se formate, duidelike notas en ordentelike voorbeelde. Ek het vir lank gesoek op die internet vir vraestel 3 notas maar het altyd gesukkel. Daarom het ek die dokument opgestel vir ander leerders om te gebruik. NB vir Junie/November eksamens!!!

i x
  • Summary
  •  • 12 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  2023
Quick View
i x