logo-home

Opsommings in Afrikaans

In diepte opsommings deur ‘n A kandidaat opgestel .

Community

  • Followers
  • Following

3 Reviews received

29 items

Graad 11 wiskunde Vraestel 2, Analitiese Meetkunde en Sirkel Meetkunde

(0)
R130,00
1x  sold

Sirkel Meetkunde: alle sirkel termilogie, stellings, omgekeerde stellings en bewyse Analities: 1 Bladsy samevatting van alle formules en waarvoor dit gebruik moet word 'n Goeie een om in graad 11 te he!

i x
  • Summary
  •  • 14 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  07-12-2022
Quick View
i x

Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen

(2)
R155,00
3x  sold

Volledige samevattings van alle onderwerpe wat in die Besigheidstudies vraestel 1 in November sal voorkom. Dus ook fie hele jaar se vraestel 1 werk (Halfjaar eksame ingesluit) Onderwerpe behandel: BESIGHEIDSOMGEWINGS • Invloed op sake-omgewings • Uitdagings in die sake-omgewing • Aanpassings by uitdagings in die sake-omgewing • Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies • Sakesektore BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE • Bemarkingsfunksie • Produksiefunksie • Menslike Hulpbronne

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 54 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  07-12-2022
Quick View
i x

Graad 11 Besigheidstudies vraestel 2 opsommings, November eksamen

(0)
R150,00
3x  sold

Alle onderwerpe is volledig saamgevar met additionele notas en tabelle om leerwerk te vergemaklik. Onderwerpe behandel in hierdie notas: BESIGHEIDSGELEENTHEDE • Ondernemingsvorme • Besigheidsgeleenthede • Stigting van besigheid • Aanbieding van besigheidsinligting/datarespons BESIGHEIDSROLLE • Kreatiewe denke en probleemoplossing • Stres en krisisbestuur • Professionaliteit en etiese gedrag • Spanne en konflik

i x
  •  Package deal
  • Interview
  •  • 44 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  07-12-2022
Quick View
i x

Opsomming Wiskunde Graad 8

(0)
R250,00
2x  sold

wiskunde- *algebra* getallestelsel priemgetalle priemfaktore telgetalle die vier bewerkings inverse berekening volgorde van bewerking die eienskappe van telgetalle optelling en aftrekking & vermeningvuldiging en deling ggf kgv verhoudings bepaal die ontbrekende getal verdeel in verhouding werk met desimale koers en tempo wisselkoers omgekeerde wisselkoers persentasies druk een hoeveelheid as ‘n % van ‘n ander uit bereken ‘n % van ‘n getal maak n vermindering ...

i x
  • Summary
  •  • 36 pages • 
  • by rulenejonker • 
  • uploaded  31-01-2022
Quick View
i x