100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Tegnologie opsomming Kw 1 Graad 9 CAPS R99,00
Add to cart

Summary

Summary Tegnologie opsomming Kw 1 Graad 9 CAPS

 262 views  0 purchase
  • Institution
  • 9

Hierdie opsomming sluit in: - Kragte - Gelyke en ongelyke laste - Sterkte van materiale onder die inwerking van kragte - Eienskappe van verskeie konstruksie materiale

Preview 1 out of 6  pages

  • No
  • Eenheid 3
  • April 7, 2021
  • 6
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (2)
avatar-seller
LeerNou
Strukture
Kragte
Statiese en dinamiese kragte
Strukture dra altyd ‘n las.

Die lading kan staties of dinamies wees.

Statiese kragte beweeg nie.

Dinamiese kragte beweeg en verander.

Dinamiese kragte is gewoonlik groter as statiese kragte.

Alle strukture moet dinamiese laste kan weerstaan, selfs al dra hulle hoofsaaklik statiese laste.

Goed ontwerpte strukture moet alle soorte kragte wat op hulle onwerk, kan weerstaan.

‘n Brug is ‘n baie goeie voorbeeld van ‘n kombinasie van statiese en dinamiese kragte.

Gelyke en ongelyke laste
‘n Gelyke las is een waarvan die gewig egalig oor ‘n struktuur versprei is.

‘n Ongelyke las is een waarin die gewig op een deel van die struktuur groter is as op ‘n ander deel van
die struktuur.



Sterkte van materiale onde die inwerking van kragte
Alle strukture in die wereld, mensgemaak en natuurlik, is onderhewig aan kragte, soos spanning,
drukkragte, buiging en wringing.

Wanneer ‘n mens ‘n struktuur ontwerp, moet jy seker maak dat die materiaale wat jy gebruik, die
inwerking van kragte op die strukture kan weerstaan.

Ons gaan die uitwerking van die volgende kragte ondersoek:

• Spanning
• Kompressie
• Buiging van balke
• Wringing

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

55534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R99,00
  • (0)
Add to cart
Added