100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Markmislukkings R50,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Markmislukkings

1 review
 156 views  1 purchase
  • Institution
  • 12

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Markmislukkings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Last document update: 1 year ago

Preview 2 out of 5  pages

  • No
  • Markmislukkings
  • July 19, 2021
  • January 24, 2023
  • 5
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (12)

1  review

review-writer-avatar

By: zuritajordaan • 3 year ago

avatar-seller
zantesaayman
hoofstuk 3
markmislukkings

• makro-ekonomiese bestendigheid:
LANGVRAAG: GEVOLGE VAN MARKMISLUKKINGS o inmenging fokus op vraag kant of
aanbodkant van ekonomie
o indien markte vrylik funksioneer maar
Markmislukking is wanneer die mark in gebreke bly om
doelwitte word nie bereik nie, kan regering
voldoende hoeveelhede (optimum) te produseer wat
dit as mislukking beskou en inmeng
die mense benodig
• vraagkant:
o fiskale + monetêre beleid is beste manier
om ekonomiese stabiliteit te verkry
1. DIREKTE BEHEER • aanbodkant:
o beleid wat probeer om voorraad
produksiefaktore en infrastruktuur te
• staat kan wette instel of bestaande wetlike
vergroot
raamwerk gebruik om ondernemings te beheer wat
o probeer om faktor markte meer buigsaam
negatiewe eksternaliteite genereer
te maak
• reklame deur tabakbedryf word verbied en alkohol
mag nie aan onder 18s verkoop word nie
• in SA is daar wette wat vrystelling van chemiese
stowwe, omgewingsbewaring en besoedeling 4. HERVERDELING VAN WELVAART
beheer
• tradisionele metodes: hou verband met heffing van
verskillende soorte belasting en lewering van gratis
2. ONVOLMAAKTE MARKTE dienste, dienste in natura en kontantvoordele aan
armes
• regstellende maatreëls: behels dat wetgewing
• ondernemings in onvolmaakte mark voorsien
gebruik word om herverdeling af te dwing
beperkte hoeveelheid goedere en dienste teen baie
• implementeer programme om indiensneming te
hoë pryse
skep, bv. openbare werke programme
• staat voorkom hoë pryse wat ondernemings vra
• gebruik fiskale en monetêre beleid om makro-
deur:
ekonomiese stabiliteit te bereik
• mededingingswetgewing
• verseker vrye toegang tot mark
• voorkom skadelike samespanning
5. MAKSIMUM PRYS
• moedig buitelandse mededinging aan
• help om goedere se pryse laag te hou



3. REGERINGS BETROKKENHEID BY PRODUKSIE


• lewering van openbare goedere:
o regering vorder belasting op inkomste en
goedere in om goedere te lewer
• staal stel maksimum plafonprys onder markprys
o op sommige kollektiewe goedere word
vas om goedere meer bekostigbaar te maak
tarief gehef, bv. vullisverwydering
• laat armes meer toegang tot sekere goedere en
dienste toe
12

, • vasgestel vir goedere soos basiese voedsel, • prys van produk kan dan verlaag word
behuising en vervoer • deur koste van produksie deur toeken van subsidie
• maksimum prys word vasgestel op P1, terwyl die te verlaag, beweeg aanbod kurwe na A1A1
markprys P is • lei na daling in markprys van P na P1 en toename in
• onmiddellike effek is dat hoeveelheid wat voorsien ewewig hoeveelheid van Q na Q1
word sal daal van Q na Q1
• tekort veroorsaak deur prys plafon skep probleem
hoe produk toegedeel moet word, aangesien vraag 8. MINIMUM PRYSE
die aanbod oorskry
• swart markte ontwikkel dikwels waar onwettige
goedere gekoop of verkoop word



6. MINIMUM LONE




• staat stel minimum prys bo markprys vas
• word gedoen om produsente in staat te stel om
redelike wins te realiseer
• mark ekwilibriumprys is P en ekwilibrium
hoeveelheid is Q
• as staat die minimumprys vasstel by P1 sal
• beteken dat werkers sekere loon bedrag betaal produsente meer wins realiseer en meer produkte
moet word en niks minder as dit nie produseer
• indien loonkoers vasgestel word teen W, sal • hoeveelheid aangebied sal toeneem tot Q2,
ooreenstemmende vraag en aanbod van arbeid Q hoeveelheid gevra sal egter daal tot Q1
wees • daar sal produkte surplus wees gelyk aan verskil
• as minimumloon op W1 vasgestel word, sal vraag tussen Q2 en Q1
na arbeid daal van Q na Q1
• sommige mense kan werkloos raak
• aanbod van arbeid sal toeneem van Q na Q2, 9. BELASTING EN SUBSIDIES
omdat meer mense hul arbeid sal aanbied teen hoër
inkome
• minimumlone sal lei tot groter bedingingsmag van
werkers



7. SUBSIDIES OP GOEDERE EN DIENSTE




• subsidies verlaag produksiekoste van goedere en
gevolglik daal markprys van goedere
• markprys van produk is P en ooreenstemmende
hoeveelheid is Q
• as staat produksie subsidieer, sal markprys daal na
P1 met ooreenstemmende hoeveelheid Q1
• subsidies wat direk aan produsente betaal word, het • laer P1-prys sal armes in staat stel om meer van
effek dat dit produksiekoste verlaag produk te koop
13

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (1)
  Buy now