• gereelde vervanging van kapitaalgoedere skep
ekonomie geleenthede vir ondernemings om by te bly met
sakesiklusse tegnologiese ontwikkeling
• voorsiening vir afskrywing word van bruto winste
LANGVRAAG: DIE NUWE EKONOMIESE PARIDIGMA afgetrek voordat belasting bereken word en
Die ekonomiese paridigma is teorie deur Monetariste verlaag dus die belasbare bedrag
en Intervensioniste. Die nuwe ekonomiese paridigma 2.4 Belastingkoerse
kan produksie vir langer tye teen hoër koerse groei
• hoë persoonlike belasting ontmoedig mense om
sonder aanbod beperkinge en inflasiedruk.
te werk
• hoë korporatiewe inkomstebelasting ontmoedig
AANBODKANTBELEID ondernemings om te investeer omdat dit koste
1. Vermindering in koste verhoog en netto inkomste verlaag
• regerings kan maatreëls in plek stel wat • BTW ontmoedig ondernemings om te produseer
produksiekoste van ondernemings direk en omdat verkoopspryse verhoog
indirek kan verminder • verlaging van belasting is kragtige aansporing
1.1 Infrastruktuurdienste om aanbod te verhoog
• vervoer, kommunikasie en energiekste dra
dikwels by tot die koste van sakeondernemings 3. Verbetering in doeltreffendheid van markte
• in Suid-Afrika is die meeste elemente van hierdie 3.1 Deregulering
dienste onder beheer van die regering
• die afskaffing van wette, regulasies en ander
1.2 Administratiewe koste vorme van regeringsbeheer wat met markte
• inspeksies, verslae oor toepassing van verskeie inmeng, maak markte meer vry
wette, belastingopgawes en statistiese inligting • arbeids- en ander hulpbron mark-stramheid
bring soms onnodige kostes vir ondernemings moet verwyder word
mee • prysbeheer, invoerbeheer en wisselkoers beheer
• in Suid-Afrika dra ondernemings swaar las as moet verwyder word
gevolg hiervan 3.2 Mededinging
1.3 Kontant aansporings • moedig vestiging van nuwe ondernemings aan
• bv. vergoeding aan uitvoerders vir sekere • sal buitelandse bruto vaste investering (BVI) lok
uitgawes wat hulle aangegaan het om • mededinging kan slegs gestimuleer word as alle
uitvoermarkte te ontwikkel vorme van samespanning en mag balanse
• subsidies aan ondernemings wat produseer vir verwyder word
die uitvoermark ens. 3.3 Gelykmaak van die speelveld
• privaat ondernemings kan nie met openbare
2. Verbetering in doeltreffendheid van insette ondernemings meeding nie
2.1 Menslike hulpbronne • openbare ondernemings geniet regsbeskerming
• verbetering van kwaliteit van arbeid verbeter sowel as staatsubsidering
gehalte van menslike hulpbronne en sodoende • openbare ondernemings behoort geprivatiseer
ook doeltreffendheid van ondernemings te word, of teen minste geen
staatsondersteuning geniet nie
2.2 Gratis adviesdienste
• korrupsie en nepotisme moet ook verwyder word
• dienste skep geleenthede vir uitbreiding en
uit die openbare sektor
vestiging van nuwe ondernemings
• dienste kan gerig wees op tegnologiese kennis
of bestuursvaardighede
2.3 Kapitaal verbruik
1
, VRAAGKANTBELEID LANGVRAAG: KENMERKE ONDERLIGGEND AAN
VOOEUITSKATTINGS VAN SAKESIKLUSSE
• tradisionele fiskale en monetêre beleide fokus
op totale vraag, maar gee nie genoeg aandag 'n Sakesiklus kan omskryf word as opeenvolgende
aan die aanbodkant van ekonomie nie periodes van inkrimping en uitbreiding van
ekonomiese aktiwiteite.
1. Inflasie
1. Ekstrapolasie
• om iets onbekend te beraam uit feite en inligting
wat bekend is
• data uit verlede word gebruik waar
vooruitskattings gemaak word oor toekoms
gebaseer op aannames verwant aan neigings
• ekstrapolasie tegnieke word somtyds gebruik om
aandeelpryse in die toekoms te voorspel
• totale vraag en aanbod is in ewewig by punt C
• as vraag styg na TV1, sal aanbod op dieselfde
2. Amplitude
wyse reageer en verskuif na TA1
• groter reële produksie sonder enige prysstyging • vertikale verskil tussen trog en volgende piek
(by E) word gelewer • amplitude toon die intensiteit van die opswaai
• aanbod verander moeilik oor korttermyn – indien en afswaai in ekonomiese aktiwiteit
totale vraag skuif na TV1 bly aanbod konstant • amplitude toon twee dinge:
• lei na inflasie & skep omstandighede waar o krag van onderliggende magte, bv.
aanbod meer aanpasbaar is rentekoerse, uitvoere of
verbruikersbesteding
o omvang van verandering: hoe groter die
2. Werkloosheid amplitude, hoe groter die veranderings
3. Tendenslyn
• toon algemene rigting waarin indekse beweeg
wat gebruik word in sakesiklusse
• as ekonn groei, is daar opwaartse neiging, maar
wanneer ekon. krimp, is daar dalende neiging
• neiging sal verander as tydreeks data hul
gedragspatrone van die verlede verander
• PK-kurwe toon oorspronklike situasie
• natuurlike werkloosheidskoers bv. 14 % - geen
druk op lone nie – geen inflasionêre effek nie 4. Lengte
• as ekon gestimuleer word en werkloosheidkoers • gemeet van piek tot piek of van trog tot trog
daal tot B sal lone styg en inflasie daal na 2 % • langer siklusse toon sterker en korter siklusse
• as werkloosheid daal tot C sal inflasie wat deur wat swakpunte toon met betrekking tot
loon stygings veroorsaak is, styg tot 6 % ekonomiese aktiwiteite
• omgekeerde verhouding tussen werkloosheid en
inflasie 5. Bewegende gemiddeldes
• aanbodkant-beleidmaatreëls kan gebruik word
• metode bereken herhaaldelik 'n reeks
om PK na PK1 te verskuif
verskillende gemiddelde waardes saam met 'n
• vraag word tot hoër vlakke gestimuleer voordat
tydreeks om 'n gladde kromme te lewer
toename in indiensname uitwerking op inflasie
• word gebruik om veranderinge in 'n tydreeks te
het
ontleed oor 'n sekere tyd periode
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.