2.2 Rykdom belasting
ekonomie
• belastings word op eiendomme geplaas na
ekonomiese groei en ontwikkeling
gelang van hulle markwaardes
• hereregte word betaal wanneer eiendom
LANGVRAAG: DIE VRAAGKANTBENADERING
gekoop word
Internasionale beste praktyk sê dat ontwikkelende • sekuriteite word met verkoop daarvan belas
lande ekonomies moet groei om ekonomiese • kapitaalwinsbelasting word gehef op wins uit die
ontwikkeling te laat plaasvind. verkoop van kapitaal goedere
• boedelbelasting word gehef op afgestorwenes
1. Die monetêre beleid se boedels
SARB is SA se sentrale bank en formuleer monetêre
beleid. Volgende instrumente word gebruik 2.3 Kontantvoordele
1.1 Rentekoers veranderinge • ouderdomspensioene, kinderondersteuning en
• word gebruik om krediet skepping te beïnvloed werkloosheidsversekering is kontant toelaes
deur krediet duurder of goedkoper te maak • ook bekend as bestaansorg betalings
• wisselkoers word gestabiliseer deur invloeie en
uitvloeie aan te moedig
2.4 Natuurlike voordele
• voorsiening van gesondheidsorg, onderwys,
1.2 Ope marktransaksies skool etes, sekuriteit
• om krediet te beperk, verkoop SARB sekuriteite • wanneer gebruikersfooie gehef word, betaal die
• wanneer banke sekuriteite koop, vloei geld van armes of lae inkomsteverdieners minder of niks
banke na SARB • beperkte hoeveelhede gratis elektrisiteit en
• banke beskik dan oor minder kontant om uit te water word voorsien
leen en kan nie soveel krediet toestaan soos
voorheen nie
2.5 Ander herverdeling
• om kredietverlening aan te moedig, koop SARB
• openbare werkprogramme voorsien
sekuriteite dan vloei geld in bankstelsel in
werkverskaffing subsidies en ander kontant en
finansiële voordele soos opleiding, finansiering
1.3 Morele oorreding en uitvoer aansporings
• SARB konsulteer met banke om verantwoordelik
op te tree in die lig van heersende ekonomiese 2.6 Grond restitusie en grondherverdeling
toestande
• grond restitusie: die teruggee van grond aan
diegene wat dit verloor het weens
1.4 Kontant reserwe vereistes diskriminerende wette
• banke word verplig om vasgestelde minimum • grondherverdeling: fokus op grond vir
kontant reserwe by SARB te hou woongebiede en produktiewe grond vir voorheen
• banke het beperkte hoeveelheid geld beskikbaar benadeelde groepe
vir kredietverlening
2.7 Eiendom subsidies
2. Die fiskale beleid • help mense om eienaarskap te bekom van vaste
2.1 Progressiewe persoonlike inkomstebelasting residensiële eiendom
• hoër inkomste - hoër belastingkoerse belas • bv. staat se behuisingsubsidieskema voorsien
• armes verkry meer voordeel as diegene met befondsing aan alle mense wat minder as
hoër inkomste R3500 per maand verdien
1
, LANGVRAAG: BENADERINGS TOT GROEI EN 3. Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie
ONTWIKKELINGSBELEIDE GEBRUIK IN SA
(NVOS)
Die SA regering volg internasionale ekonomiese en
• verskaf raamwerk vir vaardigheidsontwikkeling
ontwikkelingsbeleid deur van vraag kant en
in werksplek
aanbodkantbenderings gebruik te maak
• doelwit: om verkryging van noodsaaklike
vaardighede vir versnelde en gedeelde groei as
1. Heropbou- en Ontwikkelingsbeleid (HOP) prioriteite te stel
• ontwikkelingstrategie in 1994 deur ANC regering • JIPSA is kort en mediumtermyn meganisme om
• doelwit: om armoede te verlig en ongelykhede doelwitte van NVOS na te jaag
en tekortkominge in maatskaplike dienste reg te • fases van implementering:
stel deur te fokus op werkskepping, welvaart, o fokus op produktiewe landsburgers
behuising, vervoer, grondhervorming, o fokus op gelykheid, kwaliteit opleiding en
gesondheidsorg, onderwys, opleiding, water en vaardigheidsontwikkeling in die werksplek
sanitasie o fokus op institusionele leer
• evaluering tot dusver:
o regering het toename in vraag vir goedere 4. Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatief vir SA
en dienste geskep (VggiSA)
o uitgebreide openbare werke programme
• doelwit: om regerings inisiatief met ekonomiese
was meestal arbeidsintensief
ontwikkeling te koördineer
o het effens gehelp om werkloosheid en
• sleutelelemente:
armoede te verlig.
o halveer werkloosheid en armoede teen 2014
o aar maatskaplike suksesse: Bou van huise,
o versnel ekonomiese groei na gemiddelde
voorsiening van vars water, elektrifisering,
6% tussen 2010 en 2014
grondhervorming en gesondheidsorg
o reële BBP-groei onreëlmatig sedert 1994, • evaluering tot dusver:
werkloosheid in die formele sektor het o groei in infrastruktuur investering
o indiensneming groei het uitgesak teenoor
toegeneem
ekonomiese groei
o sleutel doelwitte van armoedeverligting en
o effens gehelp om werkloosheid te
verbeterde dienslewering was nie juis
verminder deur UOWP’s
suksesvol nie
o swak ekonomiese groei, hoë werkloosheid
onder jeug
2. Groei, Indiensneming en Herverdeling beleid
(GIHB)
5. Die Nuwe Groeipad (NGP)
• doelwit: verstewiging van ekon. ontwikkeling,
herverdeling van inkomste en skepping van • doelwit: om groei te verhoog, indiensneming te
skep en groter gelykheid te bewerkstellig
sosio-ekonomiese geleenthede vir armes
• aangekondig in Oktober 2010, hooffokus was die
• evaluering tot dusver:
skepping van 5 miljoen werksgeleenthede oor 10
o reële vermindering van fiskale tekort
jaar
(minder as 3% volgens internasionale
maatstawwe) • sleutel areas waar werk geskep is:
o inflasie het verlaag, meestal binne die o toerisme en sekere hoë vlak dienste
inflasie doelwitte o die groen ekonomie deur uitbreiding van
o buitelandse valuta-reserwes het in meeste konstruksie en produksie of tegnologie vir
opsigte toegeneem sonenergie, wind energie en bio-
o mislukking om volhoubare werk te skep brandstowwe
o mislukking om welvaart meer gelyk te o vervaardigingsektore deur innovering, sterk
herverdeel vaardigheidsontwikkeling, verminderde
insetkoste ens.
2