• stygende produksie lei tot laer binnelandse pryse,
LANGVRAAG: UITVOERBEVORDERING wat plaaslike verbruikers bevoordeel
• geen beperkings op grootte en skaal aangesien
wêreldmarkte so groot is
Uitvoerbevordering is wanneer die regering
aansporings betaal om die produksie van goedere, wat
uitgevoer kan word, aan te moedig.
4. NADELE VAN UITVOERBEVORDERING
1. REDES VIR UITVOERBEVORDERING • werklike produksiekoste word deur subsidies
verberg, produkte sal nooit op ope mark kan
meeding nie
• uitvoer vergroot produksiekapasiteit van land → lei
• gebrek aan mededinging a.g.v. aansporings en
na ekonomiese groei
subsidies dwing mededingers uit mark uit
• uitvoermarkte is groot → meer werksgeleenthede
• uitvoerbevordering lei tot verhoogde tariewe en
word geskep
kwotas deur magtige oorsese mededingers
• uitvoere lei na laer pryse a.g.v. massaproduksie →
• lei tot beskerming van arbeidsintensiewe
groter hoeveelheid goedere word geproduseer
nywerhede in ontwikkelende lande
• uitvoerbevordering verlaag produksiekoste wat
mededinging op internasionale mark vergemaklik
LANGVRAAG: ARGUMENTE TEN GUNSTE VAN
BESKERMING
2. METODES VAN UITVOERBEVORDERING
Beskerming is ‘n handelsbeleid waar die staat die
invoer van sekere goedere en dienste ontmoedig om
1. Aansporings plaaslike nywerhede teen ongelyke mededinging
• regering verskaf inligting oor uitvoermarkte, vanuit die buiteland te beskerm.
navorsing oor nuwe markte, ens. om uitvoere te
stimuleer
2. Handel neutraliteit 1. NYWERHEIDSONTWIKKELING
• subsidies wat gelyk is aan waarde van invoer
tariewe word betaal • sommige ontwikkelende lande is in ’n goeie posisie
• neutraliteit kan deur middel handel bevryding om sekere soorte nywerhede te ontwikkel
bereik word • vryhandel maak dit moeilik vir die lande om met
3. Subsidies lande met gevestigde nywerhede mee te ding
• direkte subsidies: kontantbetalings aan uitvoerders
• indirekte subsidies: terugbetaling van invoer
tariewe en algemene belastingkortings 2. BESKERMING VAN SPESIFIEKE NYWERHEDE
3. VOORDELE VAN UITVOERBEVORDERING 1. Suigeling nywerhede
• nuut gestigte nywerhede sukkel om mee te ding
met groot gevestigde buitelandse ondernemings
• skep indiensname geleenthede • beskerming in die beginjare kan hierdie
• toename in uitvoere het positiewe effek op ondernemings help om op hul voete te kom, daarna
betalingsbalans kan beskerming onttrek word
22
, 2. Kwynende nywerhede
7. STABIELE WISSELKOERSE EN
• moet in staat gestel word om geleidelik deure te BETALINGSBALANS
sluit om groot toename in werkloosheid te voorkom
• beskerming kan nywerhede help om te krimp om • regerings moet internasionale handel toestande
hulpbronne geleidelik na ander ondernemings te monitor om ewe betalingsbalans te handhaaf
ontplooi • beskerming voorkom dat waarde van invoere teen
vinniger tempo toeneem as waarde van uitvoere
3. STAIELE LOONVLAKKE EN HOE • veroorsaak tekorte op lopende rekening en
LEWENSTANDAARDE skommeling in die wisselkoerse
• invoere uit lande met lae lone veroorsaak
onredelike mededinging en bedreig lewens- 8. BESKERMING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE
standaard van plaaslike arbeiders
• beskerming voorkom dat plaaslike loonvlakke daal • vryhandel kan natuurlike hulpbronne uitput
• nodig om plaaslike nywerhede en inheemse
kennisstelsels te beskerm
4. TOENAME IN INDIENSNEMING
• beskerming bevorder bewaring en behoorlike
benutting van natuurlike hulpbronne
• indiensneming kan net toeneem wanneer
ondernemings voortgaan om goedere te produseer
en te verkoop ten spyte van buitelandse kompetisie INVOERVERVANGING
• meer werksgeleenthede word geskep indien
goedere uit buiteland beperk word en wanneer • wanneer lande beleide volg wat binnelandse
binnelandse ondernemings meer produseer produksie van ingevoerde goedere aanmoedig
• nuwe ondernemings sal die mark betree en meer
werksgeleenthede skep
METODES VAN INVOERVERVANGING
5. SELFONDERHOUDEND EN STRATEGIESE
NYWERHEDE
1. Tariewe
• doeanetariewe of doeane-belasting
• ontwikkelende lande wil sekere nywerhede
• word op ingevoerde goedere gehef met doel om
ontwikkel om meer selfonderhoudend te wees
pryse van ingevoerde goedere duurder te maak.
• strategiese nywerhede is belangrik vir die • twee soorte:
handhawing van nasionale onafhanklikheid en o ad valorem belasting: % van waarde
veiligheid o spesifieke tarief: bedrag per eenheid,
massa of hoeveelheid
6. VOORKOMING VAN STORTING
2. Kwotas
• beperking op hoeveel goedere aangebied word
• buitelandse nywerhede kan produkte dump omdat
• aanbod van goedere verminder, stoor pryse op
subsidies hul toelaat om teen baie lae pryse te
verkoop
• storting maak dit vir plaaslike produsente baie 3. Subsidies
moeilik om te kompeteer • geldelike hulp wat aan uitvoerders gegee word om
• die regering kan hierdie produkte belas hulle te help met uitvoere
• verlaag produksiekoste wat veroorsaak dat
besighede goedere teen laer pryse kan verkoop
23
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zantesaayman. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.