Hierdie is die oorspronklike werk
van die Vandag Graad 8 Sosiale
wetenskappe handboek wat slegs
deur skool_notas opgesom is.
Dit mag nie herverkoop/versprei of
onder n nuwe lisensie verkoop word nie.
Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.
Nedersettings en grondgebruik .................................................................................................................................... 2
Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte ........................................................................................... 5
Verstedeliking ................................................................................................................................................................................. 7
Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.
Stedelike nedersettings
→ Elke persoon leef in ’n tipe nedersetting.
→ Landelike nedersettings is in die platteland ver weg van
’n stad of dorp.
→ Die meeste mense in landelike nedersettings werk op
die lande.
→ Stedelike nedersettings is groot, opgeboude plekke
soos dorpe en stede.
Verskille tussen landelike en stedelike nedersettings
Grondgebruik binne stedelike nedersettings
→ Indiensneming.
→ Woonplek.
→ Vermaak en ontspanning.
→ Dienste.
→ Vervoer.
→ Godsdiens.
Hoe grond in stede en dorpe gebruik word
SSG (Sentrale Sakegebied)
→ Gewoonlik die middel van ’n stad waar die hoogste geboue is.
→ Die besigste deel van die stad.
→ Kostes van grond en huur is gewoonlik baie hoog.
→ Die meeste groot maatskappye het hulle kantore daar.
Oorgangsone
→ Gebied rondom die SSG.
→ Dit gebeur as die SSG begin groei vanuit ’n ou sone van pakhuise, vakante
geboue en swak onderhoude huise.
Woongebiede hoë, middel, lae inkomste
→ Waar mense woon.
→ Naby die sakekern wees of ver weg van die SSG.
→ Digbewoon of lae digtheid.
→ Lae inkomste, middel inkomste of hoë inkomste.
→ Formeel of informeel.
→ Winkelsentrums groot winkelsentrums buite die SSG in die voorstede.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.