100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geografie graad 8 kwartaal 1 (Oxford suksesvolle) R50,00   Add to cart

Summary

Summary Geografie graad 8 kwartaal 1 (Oxford suksesvolle)

  • Institution
  • 8

Hierdie PDF-dokument behels kwartaal 1 se Geografie werk uit die Oxford suksesvolle handboek uit. Elke hoofstuk is in 'n ander kleur.

Preview 3 out of 8  pages

  • October 22, 2021
  • 8
  • 2021/2022
  • Summary
All documents for this subject (6)

2  reviews

review-writer-avatar

By: inahattingh • 1 year ago

review-writer-avatar

By: HesterMyburgh • 2 year ago

avatar-seller
skoolnotas
Graad 8 Kwartaal 1




Hierdie is die oorspronklike werk
van die Oxford Suksesvolle Graad 8
Sosiale wetenskappe handboek
wat slegs deur skool_notas opgesom is.
Dit mag nie herverkoop/versprei of
onder n nuwe lisensie verkoop word nie.

, Skool Instagram : @skool_notas
Epos : skoolnotas@icloud.com

Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.




Kaarte en aardbolle ...........................................................................................................................................................2
Kaarte en atlasse ................................................................................................................................................................... 2
Die aardbol .................................................................................................................................................................................. 3
Satellietbeelde .......................................................................................................................................................................... 7




1

, Skool Instagram : @skool_notas
Epos : skoolnotas@icloud.com

Notas
Webtuiste : https://skoolnotas.company.site/
Whatsapp : 081 369 9131
Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieer, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.




Lengte- en breedtelyne - grade en minute
→ Breedtelyne is lyne wat reg rondom ’n aardbol of
kaart loop.
→ Die langste breedtelyn, die 0°-lyn, is die ewenaar.
→ Elke lyn word in grade genommer, vanaf 0° by
die ewenaar tot 90° noord by die Noordpool en
90° suid by die Suidpool.
→ Ons verwys na die breedtegraad van ’n plek as
’n getal grade noord of suid van die ewenaar.
→ Lengtelyne is lyne op ’n aardbol of kaart wat die
Noord- en Suidpool verbind.
→ Die 0°-lengtelyn loop deur ’n plek met die naam Greenwich, ’n voorstad van
Londen in Engeland. Hierdie lengtelyn word die Greenwichmeridiaan, of die
primêre meridiaan (lengtelyn), genoem.
→ Ons verwys na die lengtegraad van ’n plek as ’n aantal grade oos of wes van die
Greenwichmeridiaan.

Grade en minute
→ Mens werk akkurater as jy elke graad in kleiner
eenhede (minute) opdeel.
→ Elke graad bestaan uit 60 minute.
→ Minute word met hierdie simbool aangedui : ’.

Gebruik die indeks om plekke op ’n kaart te kry
→ Die indeks is heel agter in die atlas en gee al die inligtingwat jy nodig het om
plekke op kaarte in die atlas te vind.

Soorte skale in ’n atlas (wêreld-, streeks- of plaaslike atlas)
→ ’n Kleinskaalkaart gee ’n klein bietjie inligting oor ’n groot gebied.
→ Voorbeelde van hierdie soort kaarte is wêreldkaarte of kaarte van die vastelande
(kontinente).
→ ’n Grootskaalkaart gee baie inligting oor ’n klein gebied.

Skaal
Hersien lyn- en woordskale
→ ’n Woordskaal sê vir ons wat die werklike afstand is wat een sentimeter op die
kaart verteenwoordig.
→ ’n Lynskaal is ’n skaal wat opgedeel is sodat elke afgemerkte deeltjie ’n sekere
afstand op die grond verteenwoordig.

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62451 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  5x  sold
  • (2)
  Buy now