Hierdie opsomming is die oorspronklike werk van die Via afrika Graad 10 Toerisme handboek wat slegs deur Skool Notas opgesom is. Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieër, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.
Good summary of the textbook. Contains only the most necessary facts and information. Glossary at the beginning of units is a nice addition.
By: simonsteyn • 1 year ago
By: info3519 • 1 year ago
By: michelleengelbrecht • 1 year ago
Translated by Google
Very good summaries. So much easier to learn, and I like all the colorful pictures exactly like the textbook sense. Do not want to summarize Visual Art that way too, it will be very nice.
Woordelys
Term Definisie
Ekonomiese impak Die invloed op die ekonomie.
Sosiale impak Die invloed op mense en gemeenskappe.
Omgewingsimpak Die invloed op die omgewing.
Toerisme
• Toerisme is die studie van die aktiwiteite, dienste en bedrywe.
• Dit sluit in die gedrag van toeriste en hulle redes vir hulle reis.
Sektore waaruit Toerisme bestaan
• Die vervoersektor.
• Die akkommodasiesektor.
• Reisreëlings- en steundienste.
• Die attraksiesektor.
Die verskil tussen inkomende en uitgaande toerisme
• Inkomende toerisme : wanneer mense ’n land vanaf ’n ander land binnekom.
• Uitaande toerisme : wanneer mense hulle eie land verlaat om ’n ander land te besoek.
Toerismekonsepte
Binnelandse toerisme
• Mense wat in hulle eie land vir ’n paar dae weggaan.
Streekstoerisme
• Mense van ’n spesifieke geografiese streek wat binne daardie gebied reis.
Internasionale toerisme
• Mense wat na plekke buite hulle eie lande reis.
• Hulle steek ’n internasionale grens oor.
Toeris
• ’n Toeris is iemand wat sy blyplek langer as ’n dag vir plesier, sake of ander doeleindes.
• ’n Dagtoeris is iemand wat op dieselfde dag by ’n bestemming aankom en weer vertrek.
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.