100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 2 R110,00
Add to cart

Summary

Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 2

4 reviews
 114 views  4 purchases

Lekker opsommings om die tweede kwartaal mee af te skop!

Preview 4 out of 39  pages

  • No
  • Kwartaal 2
  • November 23, 2022
  • 39
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (6)

4  reviews

review-writer-avatar

By: elaine800509 • 4 months ago

review-writer-avatar

By: annelenerad • 4 months ago

review-writer-avatar

By: elmarie27 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: annelenerad • 1 year ago

avatar-seller
LeafyNotes
Landbouwetenskappe Graad 11
Kwartaal 2




1

,Eenheid 1 grondtekstuur :

Grondtekstuur Die hoeveelheid sand ,slik en klei in die grond ,asook die fiesies en
chemiese eienskappevan diegrond
Fokkuleer Om saam te koek of saam gegroepeer
Ligkring N sirkelvormige band lig
Gedefrakteerde Lig wat deur klein hindernisse gebuig word.
lig
Dispersie Om te verstrooi of te versprei
Peds Eenhede gronddeeltjies wat aanmekaar kleef en deur natuurlike prosesse
gevorm word.
Klei - aggregaat Kluster kleideeltjies
Leem Grondsoort waarin daar gelyke hoeveelhede sand- , klei en slikdeeltjiese
is .
Bewerkbaarheid Geskiktheid van’ngrondsoort om geploeg en bewerk te word vir die
verbouing van gewasse

Groepe of soorte deeltjies :
 Klei :
- Die kleinste gronddeeltjies
- Het baie groo.t oppervlaktes
- Het’nnegatiewe lading
- Kan’ngroot hoeveelheid water en plantvoedingstowwe dra
- Is baie hard as dit droog is en klewerig as dit nat is.
 Slik:
-Kan nie met die blote oog gesien word nie.
- dit voel glad soos poeier of meel
- deeltjies verweer vinnig en stel us baie plant voedingstowwe vry

 Sand:
- Bevat meestal sandeeltjies
- Sandkorrels= grootste grondeeltjies
- Kan met bloote oog gesien word
- Bevat dikwels mineral kwarts




2

,Wetenskaplike metodes om die hoeveelheid sand slik en klei in’ngrondmonster te
bepaal:

• Sifontleding: meganies
 Grondmonster word in oond drooggemaak
 Klonte word opgebreek en geweeg
 Grond word dan deur stel siwwe (verskil in massa groote) gegooi wat op mekaar
gepak is
 Bo is grootste onder is kleinste
 Inhoud van elke sif word geweeg
 Massa word as presentasievan diegrondmonster verkry en uitgedruk
 Ons weet dan hoeveel sand klei en slik die monster bevat


• Hidrometerontleding: chemies
 Weeg hele grondmonster en skryf massa neer
 Verwyder groot sandeeltjies en weeg dit apart
 Meng oorblywende grond met afgemete water en voeg’nchemikalee by om
klei-aggregate af te breek
 Roer oplossing versigtig
 Laat sak’nhidrometer in oplossing en meet digtheid (se hoeveel klei
Teenwoordig is)
 Breken slik = tot massa - klei

Grondtekstuur driehoek
Nadat monster met die 2 metodes ontleed is word’ngrondtekstuur driehoek gebruik om tbe
besluit in watter grondklas die monster pas




3

, Die invloed van grootte van sand en kleideeltjies op grondgedrag:

Kenmerk Kleigrond (klein deeltjies) Sanderige grond (groot
deeltjies)
Chemiese  Groot OPP vir chemiese reaksies  Klein OPP vir chemiese
reaktiwiteit reaksies
Dreinering en  Het lae persentasie makroporie  Het hoer persentasie
belugting ruimte makroporie ruimte
 Dreinering- en belugtings vermoë  Goeie dreinering- en
is beperk belugtings vermoë
 As klei eers brak raak kan
oormaat sout nie geloog word nie.
Bewerkbaarheid  Swaar grond  Ligte grond
 Agv hoe kohesie kragte is dit  Agv lae kohesie kragte is dit
moeilik om te bewerk maklik om te bewerk
 Word hard waneer uitdroog
Erosiepotensiaal  Minerale in grond ontbind  Minerale in grond ontbind
vinnigeras gevolg vangroot OPP stadigeras gevolg vanklein
OPP
Waterhouvermoe  Absobeer water as dun lagie op  Agv groter grondeeltjies – lae
OPP van kolloiede waterhouvermoe
 Het groot OPP en mikroporiee –  Het makroporiee waardeur
hoe waterhouvermoe dreinering plaasvind
 Moeilik om te besproei

Grondvrugbaarheid  Hoe grondvrugbaarheidas gevolg  Lae grondvrugbaarheid
vangroot OPP wat kolloiede in  Agv afwesigheid van kolloiede
staat stel om plantvoedingstowwe in grond -plantvoedingstowwe
te absobeer. nie geabsorbeer word nie
Ph van grond  Akalies Suur
Aanbevole  Nie geskik vir wortelgewasse nie  Geskik vir meeste groente
gewasse (dieper kleilae beperk wortels)

Veldmetode om grondtekstuurklas te bepaal:
 Neem handvol grond ,maak effens nat.
 Vryf’nklein nietjies tussen duim en wysvinger
 Provbeer grond in ball of worsie te vorm met hande
 Probeer puntevan dieworsie na mekaar toe bring totdat barsies begin vorm.

Redes om die tekstuurklas van grond te ken:
 Dit sal bepaal watter gewasse die boer kan plant
 Watter soortr besproeiingstelsel geinstaleer moet word
 Bepaal watter soort dreinering gebruik kan word

4

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R110,00  4x  sold
  • (4)
Add to cart
Added