100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 3 R170,00
Add to cart

Summary

Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 3

1 review
 192 views  4 purchases

Lekker opsomming om die derde kwartaal mee af te skop !

Preview 4 out of 64  pages

  • No
  • Kwartaal 3
  • January 15, 2023
  • 64
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: elmarie27 • 1 year ago

avatar-seller
LeafyNotes
Landbouwetenskappe Graad 11
Kwartaal 4




1

, Eenheid 1 Fotosintese

Outotrofies Lewende organismes wat hul eie organiese voedsel kan vervaardig
Anabolies Bouproses waardeur nuwe molekules gevorm of gesintetiseer word.
Katabolies Kom gewoonlik voor waneer molekules of verbindings in eenvoudiger molekules
afgebreek word.


Wat is fotosintese:
Die proses van voedselproduksie by plante.
→ Plante is outotrofies
→ Blare bevat chloroplaste
→ Blare bevat ensieme


6CO2 + 6H2O + Energie vd son ----------------------) C6H12O6 +6O2



Blaar
Son atmosfeer




Stralingsenergie
Koolhidrate word
in die plant geberg


Mesofilweefsel O2
bevat chloroplaste



CO2




Stingel




Wortels absorber water




2

,Die verskil tussen fotosintese en respirasie:
Fotosintese Respirasie
Anaboliese of bouproses Kataboliese of afbrekingsproses
Koolhidrate word gevorm en energie word in Koolhidrate word afgebreek en energie word
hierdie koolhidrate geberg vrygestel
Koolstofdioksied word uit die atmosfeer Suurstof word uit die atmosfeer geabsorbeer
geabsorbeer.
Suurstof word in die atmosfeer vrygestel Koolstofdioksied word in die atmosfeer
vrygestel
Water word uit die grond geabsorbeer Water word in die atmosfeer vrygestel.

Wat is Respirasie?
→ Koolhidrate word afgebreek en energie word vrygestel.
→ Energie word na’nenergie-draende molecule,ATP , oorgedra wat energie na plekke in
die sel vervoer waar dit benodig word.
→ Koolstofdioksied en water word na die omgewing vrygestel.



C6H12O6 + 6O2 ----------------------) 6CO2 +6H2O +
Energie (ATP)




Die pigmente betrokke by fotosintese :
• Chlorofil (Groen)
• Karotene (Geel)
• Karotenoied (Oranje)
• Xantofil (Grys)

→ Chlorofil a en b = absorber blou en rooi lig

Die belangrikheid van fotosintese
• Sit stralingsenergievan dieson om in chemiese energie
• Produseer chemiese energie = in vorm van koolhidrate geberg
• Produseer suurstof = organismes nodig vir sellulere respirasie
• Gebruik CO2 uit die atmosfeer = hou atmosfeer skoon
• Die oorsprong van fossielbrandstowwe
• Vang energie vir biobrandstof = beperk aardverwarming




3

, Donkerfase en ligfase:

▪ Ligfase( Hill-reaksie)
→ Vind in lig (dag) plaas
→ Vind in kwantosome van chloroplaste plaas
→ Kwantosome is pigmentstelsel glee in lamelle ( tilakoiamembraan van chloroplaste)
→ Sluit al pigmente in
→ Lig- energie → chemiese energie
→ Deelvan diechemiese energie :
• Fosforilasie :Om watermolekules in O2 gas en waterstof-ione te splitz in teenwoordigheid van
ligenergie.
o Suurstof word in atmosfeer vrygestel
o H-ione bind met ko-ensieme NADPH ( word in donkerfase gebruik)
• Fotofosforilasie: sintese van ATP in die teenwoordigheid van ligenergie.


▪ Donkerfase (calvin fase)
→ Vind in stroma plaasvan diechlorloplaste
→ Geen lig nodig nie
→ Begruik CO2 + ATP + NAPPH
→ Energie ryke glucose molekules geproduseer
→ Vorm stysel molekules




\




4

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R170,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R170,00  4x  sold
  • (1)
Add to cart
Added