100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Ekonomie 144 Hoofstuk 14 R79,00   Add to cart

Class notes

Ekonomie 144 Hoofstuk 14

 5 views  1 purchase

Hierdie is n opsomming van alles wat jy nodig het om te weet oor hoofstuk 14 van Ekonomie 144 (semester 2 werk). Ek het 80% vir ekonomie gekry en net van my nota's afgeleer. Dit dek alles oor die vermenigvuldigersproses en inflasie wat julle dek in die hoofstuk in die handboek en op die slides. Gen...

[Show more]

Preview 4 out of 39  pages

  • February 6, 2023
  • 39
  • 2021/2022
  • Class notes
  • Afrikaanse groep 1
  • All classes
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (6)
avatar-seller
nina-marieanker
Ch 14


Keynisiaanse model
Fuktuasies - pre ww2 meer volatile, na ww2 G groter rol in ekon wat fluktuasies verminder
het
AD = C + I + (G + NX) vs BBP spanderingsmetode
- C (huishoudimgs) + I (firmas) = privaatsektor

Vermedigvuldigingsproses
- Onder keyenesiaanse ekonomie
- Sien as deel van hoe ekon werk
Fokus eers net op verbruiksbesteding (privaatsektor - ignoreer owerheid en buiteland)
- Fokus so sterk opp C want 70% van alle besteding is verbruikersbetsteding

Verbruiksfunksie:

- C = c0 + (c1 x Yd)
- komponente:
- C0 = outonome verbruik = vaste bedrag bestee onafhanklik van inkomste (huur,
kos - as nie inkomste sal spaar om hierdie uitgawes te dek) & “is ook huidge
imkomevlak in ekon”(?)
- C1 =MPC = marginale verbruikssgeneigdheid
- Yd = besteebare inkomste (kan of spandeer en dan = deel van
verbruiksbesteding of spaar = en dan is deel van S)



● MPC = verandering in C / verandering in Yd (besteebare inkomste word verdeel
in 2)
● MPS = verandering in S / verandering in Yd
● Yd = besteebare inkomste
● 1 = MPC + MPS




Eg. As R1 toename is in Yd - C op met 80cent , S neem toe met 20cent
- Die proporise besteebare inkomste wat dus verbruik is = MPC = 80/100 = 0.8

, - Dus is MPS = 1 - 0,8 = 0,2
- MPC + MPS = 1 ( net 2 goed wat kan doen met besteebre inkomste - spaar of
spandeer)

In n vb kan k gegee word (keynesiaanse vermenigvuldiger)
- Eg. k = 10 (vermenigvuldiger)
- VERTOLKING : Beteken BBP gaan 10 keer meer verander as die oorspronklike
toename in verbruik
- Dus as outonome besteding met R20 verhoog het, gaan BBP met R20x10 = 200
verhoog

- Werk terug na MPC en MPS !?
- Formule : K = 1/MPS of 1/(1-MPS)
- Dus 10 = 1/MPS
- MPS = 0.1
- MPC = 0.9

As daar n verandering in outonome verbruik is - is daar vermenigvuldiger effek
3 outonome verbruike : onafh van inkomstevlak in ekonomie
- C0
- I
- G

As enige een van die 3 verander : sal die vermenigvuldigerffek plaasvind in ekonomie
Dus sal dit n groter impak he op die BBP via die vermenigvuldiger effek




Voorbeeld

,As MVG = 0.8

A- verhoog c0 met R100 (koop by B met R100)
B - inkomste styg met R100
B - sal 0.8 x 100 meer bestee by persoon C (agv MPC) & spaar 0.2 x R100
C - inkomste styg met R80

Totale besteding neem toe agv een mens wie se c0 verhoog
Vraag of besteding sal gevolglik toeneem met : 100 + 80 + 0.8 x 80 + 0.8 x ………

Formule : vir impak op reele BBP / tot vraag / besteding
Verandering in … = ( verandering in C0 of I of G ) x k(keynesiaanse vermenigvuldiger)
1. Bereken k = 1 / MSG
k = 1 / (1-MVG)

2. As c0 styg met R100
- MSG = 20

3. Totale verandering in Y
= 100 x (.2)
= 500

Dus : As outonome verbruik verhoog met 100 - reel ebbp verhoog met 500




.




Grafiese voorstelling van verbruikersfunksie

, Vertolking van grafiek :

1. As C = C0
- Geen additionele spandering
- Steeds uitgawe van outonome spandering
- X as waarde o : y as afsnit = C0

2. Verwantskap tussen inkomste en besteding
- soos inkomste styg in y as sal besteding ook toeneem MET MPC DESIMAAL
- verbruiksbesteding se toename hang af van MPC waarde (c1 x Y)
- R1 toename in inkomste en MPC is 0.6 sal besteding met 60cent toeneem en
besparing met 40cent toeneem

3. As MPC baie hoog - ongeduldig
- Spaar baaie min
- Helling steiler




- Minder fondse wegsit = steiler

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nina-marieanker. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R79,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

84866 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R79,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now