Business gal
Hi ! I am a second year Bcom student currently uploading and selling economics notes in English and Afrikaans. I love economics and hope that my notes can make studying a little easier and smoothly for you ! Im also keen on tutoring if you want to contact me about additional questions before exams.
@
- 6
- 0
- 1
Community
- Followers
- Following
7 items
Entrepeneurskap 144 opsommings : hoofstuk1-4; hoofstuk 6-11
Module Uitkomstes uitgewerk van hoofstuk 1-4 en 6-11 vir Entrepeneurskap en Innovasie 214 by Stellenbosch Universiteit. Al die studiemateriaal nodig om A1 te slaag en goed deur te kom. Alle vrae in diepte geantwoord en ontleed.
- Summary
- • 13 pages •

Ekonomie 144 opsommings (Hoofstuk 13-16)
Volledige opsommings en klasnotas van Ekonomie 144 (slegs hoofstuk 9 uitgesluit). Dit is ALLES wat jy moet leer vir die A2 en addisionele voorbeelde is ingesluit. Ek het 80% behaal in Ekonomie 144 deur hierdie notas te leer en my TUTS uit te werk so jy kan ook!
- Package deal
- • 4 items •
- Ekonomie 144 Hoofstuk 14 • Summary
- Ekonomie 144 Hoofstuk 16 • Summary
- Ekonomie 144 Hoofstuk 15 - Inflasie • Summary
- Ekonomie 144 hoofstuk 13 • Summary
Volledige opsommings en klasnotas van Ekonomie 144 (slegs hoofstuk 9 uitgesluit). Dit is ALLES wat jy moet leer vir die A2 en addisionele voorbeelde is ingesluit. Ek het 80% behaal in Ekonomie 144 deur hierdie notas te leer en my TUTS uit te werk so jy kan ook!
Ekonomie 144 hoofstuk 13
Volledige notas oor hoofstuk 13 vir Ekonomie 144 in Afrikaans. Alles van die powerpoints en handboek wat jy moet ken vir die A2 gemaak deur n A-kanditaat student wat baie passievol is oor ekonomie.
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 7 pages •

Ekonomie 144 Hoofstuk 15 - Inflasie
Volledige notas oor Hoofstuk 15 - Inflasie. Alles van die powerpoints en handboek wat jy moet ken vir die A2 gemaak en opgesom deur n A-kandidaat student wat abie passievol is oor die ekonmie!
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 31 pages •

Ekonomie 144 Hoofstuk 16
Volledige notas oor hoofstuk 16 : Impak van tegnologie op produktiwiteit vir Ekonomie 144 - gemaak deur n A-kandidaat student. Alles wat jy nodig het om te leer vir die A2!
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 8 pages •

Ekonomie 144 Hoofstuk 14
Hierdie is volledige klas en handboek-notas van hoofstuk 13 tot 16 van Ekonomie 144 - m.a.w. alles wat jy oet leer vir die A2! (hoofstuk 9 apart) 
Ek het 80% vir Ekonomie 144 gekry en is baie passievol oor die vak so ek het volle vertroue in my notas en dat dit die inhou dvir jou sal vergemaklik om te leer en onthou.
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 39 pages •

Hierdie is n opsomming van alles wat jy nodig het om te weet oor hoofstuk 14 van Ekonomie 144 (semester 2 werk). Ek het 80% vir ekonomie gekry en net van my nota's afgeleer. Dit dek alles oor die vermenigvuldigersproses en inflasie wat julle dek in die hoofstuk in die handboek en op die slides. Geniet en sterkte !
- Book
- Class notes