Volledige notas oor Hoofstuk 15 - Inflasie. Alles van die powerpoints en handboek wat jy moet ken vir die A2 gemaak en opgesom deur n A-kandidaat student wat abie passievol is oor die ekonmie!
- the economy operates in such a way that when unemployment goes down,
inflation tends to go up. And when inflation falls, unemployment tends to go up
- More inflation is the opportunity cost of higher unemployment, and less
inflation is the opportunity cost of lower unemployment.
INFLATION:
,TERME:
Inflasie = ’n styging in die algemene prysvlak
= n styging in die algemene prysvlak in die ekonomie
Inflasie neig om laer te wees tydens resessie (werkloosheid hoog)
Zero inflasie = ’n konstante prysvlak van jaar tot jaar
Deflasie = ’n daling in die algemene prysvlak (teenoorgestelde van inflasie) - slegte
situasie om in te wees
Disinflasie = ’n daling in die koers van inflasie - steeds positief, met kleiner waarde
https://www.khanacademy.org/economics-finance-domain/ap-macroeconomics/
economic-iondicators-and-the-business-cycle/price-indices-and-inflation/a/lesson-
summary-price-indices-and-inflation
, PROBLEME MET INFLASIE: PROBLEME MET DEFLASIE :
1. Verhoog reele skudlas
1. Vir mense met ’n vaste nominale Waarde van lenings se koopkrag
inkomste (bv. pensioenarisse), neem toe
beteken hoër inflasie laer reële *koopkrag groter, waarde groter
waarde van hul inkomste.
*Wat sou kon koop met daai lening is
2. Inflasie verminder die reële n groter geleentheidskoste nou agv
waarde van skuld - goed vir lener deflasie as wat dit sou wees met inflasie
sleg vir krediteur wat koopkrag van geld , as n reel,
•Uitwerking van inflasie op leen en verminder
uitleen is NB
*Goed vir krediteur wat geld ontvang wat
nou meer werd is , sleg vir lener
DUS NEEM
VERBRUIKERSBESTEDING AF
TYDENS DEFLASIE WANT SAL
EERDER WAG TOTDAT PRYSE NOG
DAAL EN GOEDERE GOEDKOPER
KOOP
2. As pryse daal (deflasie) - hh
verbruik uitstel
GEVOLGE VAN DEFLASIE
1. Monetere beleid doeltreffendheid belemmer
Monetere beleid sal rentekoerse verlaag om C te probeer opstoot tydens deflasie,
maar hh wil nie spandeer tydens deflasie nie, want hulle wil verbruik gladstryk en
eerder later teen goedkoper pryse uitgawes aangaan. Dus help die renteoers ie om
besparing te ontmoedig en besteding aan te moedig nie. Die verlagde rentekoerse
maak egter net dat kredituere minder verdien op hul lenings wat die toekomstige
waarde van die geld wat hulle uitleen net nog belemmer.
2. finansiele markaktiwiteite vermoeilik
Geen opbrengs op beleggings as rentekoers so laag is soos in rede 1 nie
Dit maak ook dat STAATSEFFEKTE NI EDIE MOEITE WERD SAL WEES OM TE
KOOP NIE. Gevolglik maak die regering nie meer baie geld om as G te spandeer in
die ekonomie nie, so AD daal tesame met finansiele markaktiwiteite.
3. Korporatiewe winsgewendhied onder druk
Wanneer deflasie plaasvind beteken dit maatskappye verkoop g/d teen laer pryse.
Gevolglik is nominale inkomste laer as voorheen. Omdat lone egter stadiger sal
afneem as id ealgemene prysvlak bly insetkostes hoer as die inkomste agv deflasie.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nina-marieanker. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R79,00. You're not tied to anything after your purchase.