100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis - Graad 8 - Kwartaal 4 R70,00   Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis - Graad 8 - Kwartaal 4

 14 views  0 purchase

Geskiedenis opsommings vir graad 4, kwartaal 3 uit via afrika handboek uit.

Preview 3 out of 17  pages

  • October 23, 2023
  • 17
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (10)
avatar-seller
shanellegreyling
GESKIEDENIS
Kwartaal 3



Eenheid 1: Vervoer op Land – Diere, bl. 116

BELANGRIKE DEFINISIES – KEN DIT!

Boggel
'n groot knop op 'n kameel se rug
Woestyn
'n groot area met sanderige grond waar dit baie warm is en waar baie min
plante of bome groei.
Wilde
nie mak nie; kan gevaarlik vir mense wees.
Oerwoud
baie digte woud

 Baie verskillende diere kan gebruik word vir vervoer op land, bv. olifante,
kamele en donkies.



Vervoer en donkies

 Donkies word gebruik om mense en goedere op land te vervoer.

o Mense kan op donkies rys
o Donkies kan swaar goed op hul rûe dra.
o Donkies kan ook gebruik word om karretjies te trek.

 Donkies kan nie langafstande aflê sonder om honger of dors te word nie.

 Donkies kan baie koppig wees (hardkoppig – hou nie daarvan om gesê te
word wat om te doen nie).




1|Bladsy

,Vervoer en kamele

 Kamele word gebruik om mense en goedere te vervoer.

 Sekere dele van die wêreld het meer woestyne as paai en dus is die
sanderige woestyne moeilik vir mense om te loop.

 Kamele kan lang afstande aflê in die woestyn.
o Hulle kan vir 4 dae sonder water bly en oorleef
o Dit is vir hulle maklik om oor die woestynsand te loop




Dis is ‘n boggel vet. Hulle
gebruik die vet in hulle
boggels om vir hulle energie te
gee. Dit is hoekom hulle vir
dae sonder water kan oorleef.




Vervoer en olifante

 Mak diere wat saam tussen mense kan bly: perde, donkies en kamele.

 Wilde diere: olifante

 Wilde olifante kan opgelei word om mense te help.
o Spesiale mense lei olifante op en leer hulle om te loop, stop, om te
draai, dinge op te tel, te laat val en om dinge te trek.
 In oerwoude in berge is vervoer moeilik omdat daar nie paaie is nie.
o Olifante word dan deur mense gebruik om hul en hul goedere te
vervoer.

 Redes waarom olifante vir vervoer gebruik kan word: hulle,


2|Bladsy

, 1. Gebruik hul slurp soos ‘n hand en kan baie swaar goed optel
2. Is sterk en kan baie swaar goed op hul rûe dra.
3. Kan deur modderige woude stap.
4. Tone het ‘n ferm greep en hulle kan dus deur gladde modder stap.
5. Kan deur plekke stap waar daar nie paaie is nie.




In sommige dele van die wêreld sleep
olifante boomstompe uit die oerwoude. Die
boomstompe word dan na paaie of riviere
geneem om elders heen vervoer te word.




3|Bladsy

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller shanellegreyling. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
  Buy now