100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 1o Geografie Vraestel 1 R96,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 1o Geografie Vraestel 1

 0 purchase

Gr 1o Geografie Vraestel 1 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerh...

[Show more]

Preview 4 out of 53  pages

  • November 23, 2023
  • 53
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (7)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



GEOGRAFIE 1/2
GRAAD 10
NOVEMBER-
EKSAMEN

Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2019 – 2021 &
JUN 2020. Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word
herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde
te kyk.


Sterkte. Juffrou Ansie
1. Die Atmosfeer

2. Geomorfologie

3. Kaartwerk

• Topografiese kaart – 3030 CD Margate/Uvongo
• Ortofotokaart – 3030 CD 8 Margate/Uvongo

Multikeuse vrae.

Cirrus Dit is hoë wolke en yl in voorkoms. Is ’n wolksoort wat ’n
veeragtige voorkoms het en koue weersomstandighede
voortbring.
Isoterme Lyne wat plekke met dieselfde temperatuur verbind.

, 2


Verdamping Proses waardeur water in waterdamp verander word.
Windkant Die kant van ’n Föhn wind wat na die oseaan wys.
Isobare Lyne wat plekke met dieselfde lugdruk verbind.
Lykant Die kant van die berg wat nie reën kry nie.
Cumulus Hierdie wolke lyk soos watte.
Stratus Hierdie wolke het ’n gelaagde voorkoms.
Atmosfeer Die laag gasse wat die aarde omring.
Dou Vorm wanneer die aardoppervlakte doupunttemperatuur
bereik en kondensasie op grondoppervlak plaasvind.
Osoon uitputting C+F+Cl3
Hael Vorm wanneer water in wolke vriespunt bereik.
Sneeu Vorm deur kristallisasie.
Lugdruk Die atmosfeer het massa en oefen krag uit op die grond
oppervlakte.
Weerkaatsing Die persentasie insolasie wat teruggestuur word na die
atmosfeer sonder om geabsorbeer te word.
Stikstof, suurstof, Permanente gasse wat in die atmosfeer voorkom.
argon.
Basalt Vorm wanneer loperige lawa vinnige op die aardoppervlakte
afkoel
Batoliet Grootste soort stollings intrusie
Lopoliet Piering-vormige stollings intrusie
Plaat Horisontale stollings intrusie.
Fossiel Die oorblyfsels van dooie plante en diere wat in klip bewaar is
Lakkoliet Sampioenagtige stollings intrusie.
Steenkool Organies gevormde afsettingsgesteentes
Graniet Tipe intrusiewe stollingsgesteentes.
Verdamping Die proses waar die fase van water verander van ’n vloeistof
na ‘n gas.
Seestrome Die konstante vloei van water in die oseaan.
Bestaansvissers Vissermanne wat vis vang om kos aan hul gesinne te voorsien.

, 3


Doupunt Die temperatuur waarby kondensasie plaasvind.
temperatuur
Kondensasie vlak Die hoogte bo seevlak waar kondensasie plaasvind.
Kondensasie ’n Veranderende toestand van waterdamp na water.
Oorbevissing Om vinniger vis te vang as wat hulle kan voortplant.
Dreineerkom / Die area waarin ‘n rivier en sy sytakke dreineer.
Opvangsgebied
Stratosfeer ’n Laag in die atmosfeer waar temperatuur met hoogte
toeneem.
Waterdamp Waterdamp is een van die veranderende gasse wat ’n baie
belangrike rol in die atmosferiese prosesse speel.
Metamorfiese Metamorfiese gesteente is ’n soort gesteente met ’n
kristallyntekstuur
Sedimentêre Gesteentes wat uit lae saamgeperste afsettings ontstaan
Weer Weer is die toestand van die atmosfeer op ’n spesifieke tyd en
plek.
Mantel Die dikste laag van die aarde staan bekend as die mantel
Kaldeira is ’n groot krater wat gevorm het gedurende ’n groot
vulkaniese ontploffing
Geleiding s die proses waartydens hitte-energie van een lugmolekule na
’n ander oorgedra word deur middel van kontak.
Orografies/Reliëf Die soort reënval wat oor ’n berg vorm
Richterskaal Die instrument wat gebruik word om die intensiteit van ’n
aardbewing te meet
Antiklien ’n Opwaartse plooi in die gesteente
Verskuiwing Wanneer twee plate verby mekaar gly, veroorsaak dit ’n
kraak
Montreal Protokol Die ooreenkoms om die gebruik van CFC’s uit te faseer
Tsoenami Reuseseegolwe weens aardbewings op die seebodem.
Humiditeit Die hoeveelheid waterdamp in die lug.
Butte ‘n Tafelkop met ’n klein kop.

, 4


Aardbewing ’n Vibrasie in die aardkors.
Pangaea Grieks vir “alle grond”.
Kondensasiekerne Klein stof- en soutdeeltjies waarop waterdamp kondenseer.
Sneeu Die soort weer wat aangedui word met ’n “*”-simbool op ’n
weerkaart.
Verwoestyning Verwoestyning is ’n proses waarvolgens gebiede meer droog
word
Waterdamp Relatiewe humiditeit is die hoeveelheid waterdamp in die lug
relatief tot die waterdampkapasiteit, uitgedruk as ’n
persentasie.
Buiging Buiging van gesteentes as gevolg van sterk drukkragte van
die kante af.
’n Mesa ’n Mesa is ’n landskap met ’n groot tafelkop
’n Oorskuifplooi ’n Oorskuifplooi is ’n plooi wat krake het en beweeg langs die
krake of verskuiwing.
Gesteentesiklus Gesteentesiklus is die voortdurende proses van die vorming,
afbreek en verandering van een soort gesteente in ’n ander
Doupunttemperatuur Die temperatuur waarteen die lug met waterdamp versadig
is, staan bekend as doupunttemperatuur.
Vloedhidrografiek ’n Grafiek wat ’n rivier se afvoer tydens ’n vloed toon.
Geboortekoers Die aantal babas gebore per 1 000 van die bevolking per
jaar.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R96,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R96,00
  • (0)
Add to cart
Added