Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir le...
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI SEP 2019 – 2021 &
NOV 2019 – 2021. Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting
word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde
te kyk.
1. Meiose
2. Reproduktiewe strategieë by gewerwelde diere
3. Menslike voortplanting
4. Menslike reaksies op die omgewing
5. Die menslike endokriene stelsel en homeostase
6. Plantreaksies op die omgewing
7. Menslike impak van die omgewing
, 2
MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
Die beskrywing van die fisiese verdedigingsmeganisme van
die Acacia-spesie teen herbivore: Die groei van langer,
meer digte stekels of dorings. Meganiese/fisiese
beskermingsmeganisme
Die hormoon Die voordelige effek van die gebruik van adrenalien tydens
adrenalien word as 'n asma-aanval: Ontspanning van die gladde spiere in die
behandeling vir asma- lugweë.
aanvalle gebruik.
Herwinning Die proses om nuwe produkte te maak van materiaal wat
voorheen vir iets anders gebruik is.
Endometrium Klierryke, vaskulêre binnelaag van die uterus waar
inplanting van die embrio plaasvind.
Medulla oblongata Die struktuur in die menslike liggaam wat chemoreseptore
bevat om die veranderinge in die bloed pH, wat deur 'n
toename in koolstofdioksied veroorsaak word, waar te
neem.
Epididymis Die struktuur in die manlike voortplantingstelsel waar sperm
gestoor word.
Bio-afbreekbaar Stowwe wat natuurlik afgebreek kan word.
Serviks Die onderste deel van die uterus wat aan die vagina
verbind is.
Kretinisme Die toestand wat deur 'n onderafskeiding van tiroksien in
kinders veroorsaak word.
Menstruele siklus Die maandelikse siklus van veranderinge in die ovaria en
die voering van die uterus.
Eilandjies van Klein groepies selle in die pankreas wat 'n endokriene
Langerhans funksie uitvoer deur hormone af te skei.
Endotermiese Die groep diere wat ongeag die omgewingstemperatuur
‘n konstante liggaamstemperatuur handhaaf.
Voorbeelde van Vrystelling van speeksel as kos in die mond kom & Die
refleksreaksies wegruk van jou hand vanaf ‘n skerp voorwerp.
Die verdunning van die osoonlaag as gevolg van chemikalieë soos chloor-
fluoorkoolstowwe (CFK’s) lei tot velkanker
Lens Deel van die oog waar katarakte vorm
Die werking van Sirkulêre spiere ontspan en die radiale spiere trek saam.
adrenalien op die
spiere van die iris van
die oog
, 3
Negatief geotropies Die reaksie van stingels op swaartekrag toon dat hulle
negatief geotropies is
Naelstringaar /vena / Die bloedvat wat suurstof en voedingstowwe van die
umbilikale vena moeder na die fetus vervoer.
Rugmurg / rugstring Die staaf van senuweeweefsel wat die brein aan die res
van liggaam verbind.
Meninges Beskermende membrane wat die brein en die rugmurg
omring.
Puberteit Die proses van fisiese en verstandelike veranderings
waartydens ‘n kind se liggaam seksueel volwasse word.
Keëltjies Reseptorselle in die retina wat aktief is in helder lig en ons
kleur laat sien.
Voorbehoeding/ Prosedures om swangerskap te verhoed.
kontrasepsie
Optiese senuwee Die bondel senuweeweefsels wat impulse van die retina na
die serebrum gelei.
Illustasie van ‘n homoloë paar chromosome aan die begin
van meiose
Volhoubaarheid Die handhawing van biodiversiteit is belangrik vir
volhoubaarheid. Voldoen vandag aan die behoeftes van
mense sonder om die aarde vir toekomstige geslagte te
beskadig
Illustrasie van meiose
Akrosoom
Die akrosoom bevat ensieme wat help om die buitenste
laag van die ovum af te breek.
Bysiendheid
Veraf voorwerpe kan nie duidelik gesien word nie.
Uretra Die manlike voortplantingsbuis wat beide uriene en semen
na buite die liggaam vervoer.
, 4
Suspensoriese Strukture wat die siliaarliggaam aan die elastiese lens
ligamente verbind.
Absissiensuur Die planthormoon wat plantgroei vertraag en plante in
staat stel om gure klimaatomstandighede te oorleef.
Aksone Senuweevesels wat die senuwee-impulse weg van die
selliggaam vervoer.
Altrisiële ontwikkeling Die soort ontwikkeling wat in diere voorkom wat die meeste
van hulle energie op voeding en beskerming van hulle
nageslag na geboorte spandeer.
Akkommodasie Die vermoë van die lens om die vorm van die buiging
daarvan te verander ten opsigte van die afstand van ‘n
voorwerp vanaf die oog.
Monokultuur ‘n Boerderypraktyk waar ‘n enkele gewas op dieselfde stuk
grond vir ‘n aantal opeenvolgende jare geplant word.
Blastosist ‘n Meersellige struktuur wat uit die sigoot ontwikkel en in die
uterus inplant.
1. Meiose
Die diagram hieronder verteenwoordig ‘n sel in meiose.
Anafase II = Chromatiedes word van mekaar geskei / na teenoorgestelde pole getrek.
Chromatied
Nie-disjunksie
Sentriool / pool
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R159,00. You're not tied to anything after your purchase.