100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary GRAAD 7 Natuurwetenskappe R50,00
Add to cart

Summary

Summary GRAAD 7 Natuurwetenskappe

 1 purchase

GRAAD 7 Natuurwetenskappe studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhinder...

[Show more]

Preview 3 out of 16  pages

  • November 23, 2023
  • 16
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (3)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Hierdie notas is saamgestel deur vorige eksamenvraestelle: IMPAQ NOV 2019 – 2022.

Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde, soos verkry in die memorandums. Sommige inligting word
herhaal, want ek wil vir jou wys hoedat dieselfde inligting op verskillende maniere gevra kan word. Ek
moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eerste na die antwoorde
te kyk.


Sterkte. Juffrou Ansie
ONDERWERPE

1. Bronne van energie

2. Potensiële en kinetiese energie

3. Hitteoordrag, Isolasie en energiebesparing

4. Energie-oordrag,

5. Die Nasionale elektrisiteitsnetwerk.

6. Verhouding van die son tot die Aarde

7. Verhouding van die Maan tot die Aarde

8. Ontwikkeling van astronomie

, 2




MEERVOUDIGEKEUSEVRAE

Astronomie Die wetenskaplike studie van die ruimte.
Fossielbrandstof ‘n Nie-hernubare energiebronne soos steenkool, olie en
natuurlike gas
Potensiële Die energie wat gestoor word in die stelsel.
energie
Kinetiese Die energie wat ‘n voorwerp besit omdat dit beweeg.
energie
Goeie elektriese Aluminium, koper en metale.
geleiers
Goeie insulasie/isolerende boumateriaal.


Steenkool Steenkool bestaan hoofsaaklik uit koolstof. Steenkool en gas
word in Suid-Afrika gebruik om petrol en diesel te vervaardig.
Ongeveer 50% van steenkool se beskikbare energie gaan
verlore in die opwekking van elektrisiteit.
Ru-olie Petrol en diesel word meestal gebruik as brandstof vir
motors, vragmotors en motorfietse. Hulle word uit ru-olie
vervaardig, wat 'n fossielbrandstof is wat vanuit die
oorblyfsels van dooie prehistoriese diere gevorm word.
Dag-en Aantal dagligure is gelyk aan aantal nagtelike ure.
nagewening
Planeet ‘n Hemelliggaam wat in ‘n wentelbaan om ‘n ster beweeg.
Kernkragstasies Wanneer die kern uitmekaar gebreek word, word 'n reuse
hoeveelheid energie vrygestel. Hierdie energie kan in
kernkragstasies gebruik word om elektrisiteit op te wek.
Uraan is 'n bron van energie vir kernkragstasies.
Maan Die aarde se enigste natuurlike sateliet
Joules Energie word gemeet in hierdie eenheid.
Sasol Die wêreld se grootste en eerste aanleg wat steenkool tot
olie kan verwerk.
Laagwater As die see ver teruggetrek het en baie sand sigbaar is, is dit
laagwater.

, 3


Isolasiemateriaal Isolasiemateriaal kan gebruik word om ’n voorwerp se
temperatuur te hou as ons nie wil hê dat daardie voorwerp
van temperatuur moet verander nie. Voorbeelde van
natuurlike isolators: Plastiek, veselglas en polistireen
Uitsetenergie ÷ Die effektiwiteit berekening
insetenergie
Fotosintese 'n Plant gebruik die stralingsenergie van die Son om sy eie
kos te maak deur die proses van fotosintese
Konstellasie 'n Konstellasie is enige groep sterre wat, as dit vanaf die
Aarde waargeneem word, oënskynlik 'n patroon of beeld in
die lug vorm.
Vermorste “Vermorste energie” gaan verlore in die vorm van hitte en/of
energie klank.
Die dag- en kom twee keer per jaar voor (rondom 20 Maart en 22
nageweninge/ September) wanneer die Son se strale direk op die Aarde se
The equinoxes ewenaar val
Die swaartekrag Die krag as gevolg van swaartekrag aan die oppervlak van die
aarde is ses keer groter as die krag as gevolg van swaartekrag
aan die oppervlak van die maan. Die swaartekrag is afhanklik
van twee dinge: Massa en afstand.
0°-breedtelyn Ewenaar




1. Die verskil tussen niehernubare en hernubare energiebronne. NOV2022
Hernubare metodes wat gebruik Niehernubare metodes wat gebruik
word om elektrisiteit in SuidAfrika op word om elektrisiteit in Suid-Afrika
te wek op te wek, buiten die verbranding
van steenkool.
Sonkrag Ru-olie
Wind Natuurlike gas
Hidroëlektrisiteit Kernkrag
Biobrandstof


BIOBRANDSTOWWE – Hernubare energiebron NOV2020

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added