100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis kwartaal 1 Gr7 R99,00
Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis kwartaal 1 Gr7

 1 purchase

Opsomming van die Eerste kwartaal, Graad 7, geskiedenis.

Preview 2 out of 8  pages

  • December 31, 2023
  • 8
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
mia777cr
Sosiale wetenskap
Geskiedenis
Eenheid 1: Handel oor die Saharawoestyn
Handelsware word deur Europa en Noord-afrika na Mali
gebring om te ruil
Sout en goud
-eerste het die mense veral met sout en goud handel gedryf
-Daar was nie yskaste nie so hul sout gebruik om te keer dat vleis vrot
word
-Handelaars van Noord-Afrika het sout Vervoer en verkoop by marke [soos
in Timboektoe]



Slawe, ivoor en volstruisvere
-Die handelaars het ook slawe
Ivoor
Volstruisvere
Artikels van leer in Wes-Afrika gekoop en in Noord-
Afrika verkoop
-hulle het goedere soos lap
Perde
Wapens van Noord-Afrika en Europa verkoop in
Wes-Afrika
-Wes-Afrika is verbind met die res van die wereld deur handeroetes deur
die Saharawoestyn




Handelaars verprei Islam in die 9de eeu

, -Islam godsdiens van mense wat navolgers van die leringe van die profeet
Mohammed is [moslems]
-7de eeu = Islam in Arabie ontstaan en versprei na ander lande
-Arabiese handelaars het handel gedryf en daar in die dorpies Moskees
opgerig
-Koningkryke in Wes-Afrika het handelsnetwerke met ander Islamitiese
lande gebou



Eenheid 2 : Die konigkryk van Mali
Die koningkryk van Mali
-Tussen 700-1950 het die konigkryk van Ghana, Mali ,Songhai baie magtig
geword wat hulle het die handel van Sout en Goud beheer
- Die Konigkryk het baie ryk geword want die goudmyne en handelaars
moet belasting aan hulle betaal
-Eerste heerser van Mali was Sundiata wat in 1230 die leier [mansa]
geword het



Mali bereik sy hoogtepunt van sy mag onder Mansa
Musa
-14de eeu was Mali die rykste en sterkste
-Abubakar II was in regering oor die tyd het 2000 skepe gevat en die
Atlantiese Osean verken
-Mansa Musa was toe gekies as die nuwe Mansa [25 jaar regeer]
-Opgevoede Moslem geleerdes het die regering doeltreffend bestuur
-Hy het raad by die senior slawe, weermag en koninklike families gevra
-Sy weermag se soldate het ysterwapens en Arabiese perde gebruik
-Reisiger het gese dat die n baie veilige plek was en dat daar selde
misdaad gepleeg is

Mansa Musa se pelgrimsreis na Mekka
-Mekka is n heilige plek vir Moslems, want die profeet Mohammed is daar
gebore
-In 1324 het Mansa Musa n Pelgrimsreis aangepak

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mia777cr. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R99,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added