100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe Graad 11 - Kwartaal 1 R180,00   Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe Graad 11 - Kwartaal 1

 31 views  0 purchase

Lewenswetenskappe Graad 11 Visuele PowerPoint opsommings wat die eerste kwartaal se werk van Biologie graad 11 behandel Die pakket sluit ou vraestelle en memos in. Sluit animations en transitions in wat leer lekkerder maak Sluit die volgende hoofstukke in: Mikro-Organismes Biodive...

[Show more]

Preview 9 out of 133  pages

  • February 29, 2024
  • 133
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
mathwithmegan
Kwartaal 1



Lewenswetenskappe
Graad 11
Biodiversiteit en Klassifikasie
van Mikro-Organismes
MathWithMegan
Click hier vir volledige pakket:
Kwartaal 1

,Voorwoord
As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik
die pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
Jy mag hierdie PowerPoint aanpas en verander soos jy wil en soos dit
by jou skool werk pas.
Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as
enige van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel
verwys na my website.
Lekker leer info@mathwithmegan.co.za

, Inhoudsopgawe
01 03
Tipe Mikro- Rol in die
Organismes omgewing

02 04
Mikro-organismes
Immuunitiet
in medisyne

, 01
Tipe Mikro-
organismes

, Algemene Inligting
o Mikro beteken klein

o Hulle is oral in die natuur, en baie van hulle!

o Mikro-organismes vermeeder bes in vogtgheide
omgewings met n geskikte temperatuur en genoeg
voedsel

o Sommige mikro-organismes is skadelik en kan
siektes veroorsaak, dit word genoem n infekterende
siekte

o Ons noe m n skadelike mikroorganisme n patogene

, Groepe Mikro-organismes


Bakterieë Protiste


Virusse Swamme

,Virusse
Virusse kan net binne ander
selle voortplant
Hulle is nie ‘n eukariot of ‘n Virusse word nie
prokariot nie (geen nukleus) onder die vyf ryke
van die vyfrykstelsel
Bestaan uit ‘n sentrale geplaas nie! Die
nukleiensuur wat omgesluit enigste eienskap van
word deur ‘n lewe wat hulle besit
proteienomhulsul kapsied is voortplanting
Kan die selle van diere, plante
en bakterie infekteer
Besit of DNA OF RNA

, Kenmerke
Gasheerspesifiek
Net sommiges is weefselspesifiek



RNA of DNA
Virusse omvorm die gasheerselle
se genetiese materiaal om voort
te plant

Parasiet
Staan bekend as ʼn obligate
intrasellulêre parasiete

, Virusse se Vorms
Kop




Lyf

Bene




Staafvorming Sfperiesvorming Komplex Vorm

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R180,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R180,00
  • (0)
  Buy now