100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 11 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Junie eksamen 2024 R149,69
Add to cart

Summary

Summary Graad 11 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Junie eksamen 2024

 2 purchases

Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen 2019, 2020, 2021, 2022 & 2023 . Onderwerpe wat gedek word: Mielies – kultivars, klassifikasie Mielies – grond Mielies – besproeiing en bemestingsvereistes Mielies – vestiging en plae Wissel...

[Show more]

Preview 6 out of 32  pages

  • March 16, 2024
  • 32
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



Graad 11
LANDBOU-
BESTUURS-
PRAKTYKE
Junie eksamen
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen
2019, 2020, 2021, 2022 & 2023 . Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums.
Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eerste na die
antwoorde te kyk.


Sterkte. Juffrou Ansie
Onderwerpe wat gedek word:
Mielies – kultivars, klassifikasie
Mielies – grond
Mielies – besproeiing en bemestingsvereistes
Mielies – vestiging en plae
Wisselbou




@Juffrou_Ansie

, 2




Multi – keuse vrae

Strookbesproeiing Strookbesproeiing is veral geskik vir terreine met ’n effense helling
Vloedbesproeiing Dit is ‘n metode waar water in die land gepomp word en dit vloei dan in
die vooraf gemaakte vore om die plante te bereik. Hierdie metode is
baie maklik en goedkoop.
Kombesproeiing Die stuk grond wat besproei moet word, word in ‘n aantal kleiner
eenhede verdeel.
Driepuntspuit ‘n Driepuntspuit het ‘n lae swaartepunt en het derhalwe die beste
stabiliteit wanneer op ongelyke en skuins grond gewerk word.
Konvensionele Vir konvensionele bewerking moet die reste goed met die grond
bewerking vermeng word voordat die primêre bewerkings begin word.
Onkruidsaad Onkruidsaad kan jare lank in die grond lê voor dit ontkiem. Die saad van
stinkblaar het al vir 80 jaar kiemkragtig gebly
Helder oplossing Dit kan vergelyk word met ’n oplossing van bietjie sout in water en
uitsakking is onmoontlik.
Verpligte risiko’s Verpligte risiko’s kan ’n boer nie bekostig om nie te aanvaar nie. Sulke
risiko’s is van so ’n aard dat potensiële verliese klein is en die
potensiële voordele baie groot is.
Onbekostigbare risiko As die boer met ‘n stoetery wil begin, maar nie genoeg kapitaal het om
dit groot genoeg uit te brei dat dit volhoubaar is nie, kom dit neer op
vermorsing.
Groeistadium 3 Hierdie is ’n kritieke stadium vir mielies, want vog- en voedingstekorte
sal groei van die kop vertraag
Balansstaat Die staat wat die finansiële posisie aantoon waarin ’n boerdery op ’n
gegewe tydstip verkeer.
’n Kontantvloeistaat Dit toon alle inkomste soos bedryfs-, kapitaal- en nieboerdery-
inkomste asook alle uitgawes soos bedryfs-, kapitaal-, nieboerdery-
uitgawes en skuldbetalings
Klei Klei speel ’n baie belangrike rol in grond se chemiese eienskappe.
Hierdie struktuur bring mee dat dit ’n negatiewe lading het.


@Juffrou_Ansie

, 3


Besproeiing Om baie droë, onvrugbare grond bewerkbaar te maak.
Gewasbeskerming Moet nooit ongeregistreerde chemikalieë gebruik nie.
Ammoniumsulfaat Gebruik op alkaliese grond.
Sesblaarstadium ’n Ryklik vertakte bywortelstelsel ontwikkel.
Blaasbrand Blaasbrand kom op alle dele van die jong plante voor en vorm
onreëlmatige swelsels wat groter as lemoene kan word.
Grond Die oorsprong is vanuit gesteentes wat verweer het
Fisiese inventaris Hierdie dokument moet een keer per jaar opdateer word.
Molibdeen Speel ’n rol by die vorming van proteïene
Grondbewerking Het ’n invloed op die risiko van gewasverbouing.
Kultivar Mieliesade wat tot ’n sekere mate ontwikkel is. Kultivars wat geneig is
om oop punte (open tips) hê, is meer geneig tot kopvrotte soos Diplodia
en Fusarium
Gewasbestuurspraktyk Boere moet gereeld kyk na maniere om die natuurlike hulpbronne so te
bestuur dat ’n produktiewe landboustelsel in stand gehou kan word.
Die doel met gewas beskerming is om die risiko wat die gewas nadelig
mag beïnvloed tot op die minimum te beperk.
Kweekhuisboerdery Word soms daarna verwys as ’n gekontroleerde omgewingsboerdery
Hardedeegstadium Groeistadium 8 by mielies.
’n Grondontleding ’n Aanwysing van die beskikbaarheid van ’n spesifieke plantvoedingstof
in die grond vir die plant.
Onkruid Neem waardevolle vog en voedingstowwe uit die grond op wat
noodsaaklik is vir die mielieplantjie.
Suurstof Is belangrik vir wortelgroei, voedingstofopname en biologiese aktiwiteit.
Priële Bied ’n steunstelsel waarop die lote en blare rus.
Neerslag (presipitasie) Die beweging van water van die atmosfeer na die aarde. bv dou, mis,
hael, sneeu, reënval
Infiltrasie Dit is wanneer water deur die bolaag dreineer na die onderlae en die
watertafel.




@Juffrou_Ansie

, 4


Formule om
waardevermindering te
bereken
Bandplasing en Kunsmis is redelik gou beskikbaar en voldoende vir hoë produksie. Dit
breedwerping stimuleer wortelgroei.
Grondstruktuur Grondstruktuur verwys na die aggregasie (sameklewing) van individuele
gronddeeltjies om groter strukture te vorm.
Chemiese Toediening voor planttyd geskied gewoonlik oor die hele land en dan
onkruidbeheer word onkruide in die plantry en ook tussen plantrye beheer.
Alluviaal Aanduidende grond deur lopende water weggespoel.
Bemesting ‘n Algemene landboupraktyk waardeur die grond vrugbaar gemaak
word deur die toediening van misstowwe.
Peulgewasse Bakterieë op die wortels van byvoorbeeld grondboontjies bind tot 200
kg stikstof per hektaar per jaar.
Stysel “fabrieke” Ekonomiese belangrikheid van mielies.
Plantdatum Speel ʼn groot rol by die suksesvolle verbouing van mielies.
Drupbesproeiing Hierdie stelsel is baie effektief aangesien verdamping aansienlik
minder is.
Meganiese Vind plaas nadat die plante turgor verloor het.
skoffelbewerkings
Inkrement Dit is ‘n klein hoeveelheid materiaal op ‘n enkele spesifieke plek in die
populasie geneem word.
Oop sisteem 'n Sisteem wat gedurig onderhewig is aan grondvorming-, grondloging-
en gronderosieprosesse.
‘n Hidrouliese silinder Lig die implement op sodat dit van plek tot plek vervoer kan word.
Neerslag (presipitasie) Die beweging van water van die atmosfeer na die aarde.
Stutwortels Na die verskyning van die pluim (manlike blom) ontwikkel hierdie
wortels.
GIS Rekenaarsagteware waarvan die databasis gebruik word om insette te
stoor.




@Juffrou_Ansie

, 5


Grondprofiel Verskillende lae (horisonte) ontwikkel min of meer parallel aan die
grondoppervlak.
‘n Grondprofiel is ‘n loodregte deursnee van ‘n grondsoort wat die
geaardheid en opeenvolging van die verskillende lae of horisonte tot op
die verwerende moedergesteente of in die geval van getransporteerde
grond, tot ‘n diepte van 3.04 m aantoon.
Landbou-chemikalieë Landbou-chemikalieë as produksieinset maak ongeveer 7% van
graanprodusente se lopende produksiekosterekening uit.
Pionierplante Hulle kom eerste by versteurde grond op.
Graansorghum Uiters geskik vir etanolproduksie.
Die bruinkewer Hierdie kewer rig skade aan van die oomblik wanneer die plant opkom
totdat die mielieplant ongeveer 20 cm hoog is
Bywortel Tydens die sesblaarstadium by mielies ontwikkel ’n ryk vertakte
bywortelstelsel en ontstaan uit knope onder die grond.
Biologiese Biologiese onkruidbeheer behels die gebruik van diere of die inbring van
onkruidbeheer siektes waardeur die bevolkings van die onkruide drasties verminder
word.
Peule Bakterieë op die wortels van hierdie gewas bind tot 200 kg stikstof per
hektaar per jaar.
Regoliet Ongekonsolideerde mantel van verweerde rots, grond en
oppervlakafsettings op vaste rots.
Inkrement ’n Klein hoeveelheid materiaal (in hierdie geval, grond) wat op ’n enkele
spesifieke plek in die populasie (in hierdie geval, ’n werkbare
landeenheid) geneem word.
Waterkringloop Dit behels ’n gedurige beweging van water tussen die aarde en die
atmosfeer.
Vaste kapitaal Vaste kapitaal sluit toerusting, geboue en enige vorm van tegnologie in
wat ontwerp is om die sakeonderneming se produksiepotensiaal te
verhoog.
Insolvent / Bankrot Wanneer die boerdery nie sy finansiële verpligtinge kan nakom nie




@Juffrou_Ansie

, 6


Deklaagbewerking Die praktyk om die verwerkte grond met verskillende stowwe, soos
boombas of hooi, te bedek om waterverlies en winderosie te keer.
’n Oop stelsel ’n Oop stelsel is ’n stelsel wat gedurig onderhewig is aan
grondvormings-, grondlogings- en gronderosieprosesse.
’n Grondsolum ’n Grondsolum is ’n sone waarin die grondvormingsprosesse
maksimaal na vore kom.


Paragraafvraag

Die ekonomiese belangrikheid van mielies in Suid-Afrika. @IMPAQ Junie-eksamen 2020

↘ Mielies verdien buitelandse valuta weens uitvoer van mielies.
↘ Mielies vorm die stapelvoedsel vir ’n groot deel van die bevolking.
↘ Ander nywerhede ontwikkel rondom mielies, want boere spandeer miljoene rande
aan brandstof, kunsmis, saad, implemente en lone van arbeiders.
↘ Duisende werksgeleenthede word geskep.
↘ Ander nywerhede wat direk afhanklik is van mielieverbouing, is: Meulenaars,
vervaardigers van veevoer, styselfabrieke, ontbytkosvervaardigers, vervaardigers van
bio-brandstof soos etanol.

Die mielieplant @IMPAQ Junie-eksamen 2019 & 2023

↘ Mielies behoort aan die gras-familie.
↘ Mielies is ’n eenjarige somergewas.
↘ Dit is regop-groeiend.
↘ Ontwikkeling van die plant is hoofsaaklik enkelstammig, hoewel sommige kultivars
en tipes in mindere of meerdere mate spruite mag vorm.
↘ ’n Pluim of manlike blom word bo-aan die plant gedra.
↘ Die kop of vroulike blom word ongeveer in die middel van die plant gedra.
↘ Mielies is eensaadlobbige plante




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R149,69. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R149,69  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added