100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Afrikaans test, memo and demarcation R150,00   Add to cart

Exam (elaborations)

Afrikaans test, memo and demarcation

 2 views  0 purchase

Afrikaans test, memo and demarcation

Preview 1 out of 3  pages

  • May 4, 2024
  • 3
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (16)
avatar-seller
myburgelanie
Afrikaans Siklustoets16 Februarie 2021 Memorandum

Nasien van die leesbegrip:

1. Spelfoute en eenwoord-antwoorde word slegs gepenaliseer as dit die betekenis van
die woord verander.
2. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
begrip is.
3. By oop vrae word punte vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE
toegeken. Die rede/motivering moet oorweeg word en punte word ook daarvoor
toegeken.
4. Die afwesigheid van aanhalingstekens word gepenaliseer wanneer daar vir aanhalings
gevra word.
5. Waar eenwoord-antwoord gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit korrek mits
die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.
6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die leerder gee ʼn hele reeks, word
slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
7. Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
8. Aanvaar dialektiese variasies.
9. By meervoudigekeuse-vrae word beide die letter EN die korrekte antwoord wat ten
volle uitgeskryf is, aanvaar.




PUNT
Vraag 1: Begripstoets



1.1 In die Karoo. 1
1.2 Want sy gaan op ‘n bootreis (dus moet Henry vir Vanessa in daardie 1
tyd oppas).
1.3 Desember. 1
1.4 Nee. Henry sê: “Ek het jou gesê jy sit nie weer jou voete hier op my 2
plaas nie.” / Henry kom met ‘n geweer by die huis uit.
1.5 Ver. “..tydens die lang pad soontoe...” / “Na ‘n lang grondpad kom 2
hulle by die plaashuis aan.”
1.6 Henry. 1

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller myburgelanie. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R150,00
  • (0)
  Buy now