100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geografie Kwartaal 2 Eksamen Opsommings R80,00   Add to cart

Summary

Summary Geografie Kwartaal 2 Eksamen Opsommings

 7 views  0 purchase

Sleutelwoorde, Weet hoe om ruitverwysing te doen, Weet hoe om ‘n roete van een plek na ‘n ander te verduidelik, Weet hoe om die skaal van ‘n kaart te bepaal, Weet hoe om hoof paaie te identifiseer , Ken jou rigtings goed, Weet hoe om ware afstand en reguitlynafstand te bepaal , Ken die verski...

[Show more]

Preview 2 out of 5  pages

  • May 13, 2024
  • 5
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (7)
avatar-seller
marlenerohrs
Geografie – Kwartaal 2 - Eksamen

Kwartaal 1 werk:

Sleutelwoorde:
1. Klein skaalkaart - dek groott area soos n hele land maar dit wys minder
besonderhede(detail).
Bv. Die skaal op n kaart van SA kan wees: 1cm stel voor 250km in die
werklikheid.
2. Groot skaalkaart - wys n klein area in fyn besonderhede sodat jy die
straatname en plekke van belang kan sien.
Bv. 1cm op die kaart stel 100m op die grond voor.
3. Lynskaal - n lyn wat in segmente van dieselfde grootte opgedeel is.



4. Straatgids - n boek van plaaslike kaarte van n spesifieke streek
5. Kompas - ’n Kompas is ’n instrument wat gebruik word om rigting aan te wys
en te hou.
6. Straatkaart - Straatkaarte wys ’n area soos ’n voël dit uit die lug sal sien.


Bl 4 – 6
Weet hoe om ruitverwysing te doen:

1. ’n Ruitnet bestaan uit horisontale en vertikale lyne wat blokke van dieselfde
grootte vorm.
2. In ’n straatgids word ’n alfanumeriese ruitnet gebruik om dit maklik te maak
om plekke op ’n kaart op te spoor.
3. Die rye word gewoonlik deur letters (alfa) gemerk en die kolomme deur syfers
(numeries).
4. Elke blok het dus ’n alfanumeriese ruitverwysing byvoorbeeld B2 (sien
onderstaande diagram).
Gebruik nou die onderstaande diagram om te oefen. As die ruitverwysing A1 is,
sal jou vingers by punt X ontmoet. Die ruitverwysing vir blok Y is B3. Blok Z is
D4.




Weet hoe om ware afstand te bepaal
Weet hoe om reguitlynafstand te bepaal

Bl 7 - 9 :

, Weet hoe om ‘n roete van een plek na ‘n ander te verduidelik:




Bl 12 – 15 :
Weet hoe om die skaal van ‘n kaart te bepaal.




Weet hoe om hoof paaie te identifiseer
Verduidelik
Ken jou rigtings goed
1. Noord, suid, oos en wes is die vier hoofpunte op ’n
kompas.
2. Die punt halfpad tussen noord en oos is noord-oos
(NO); tussen noord en wes is noord-wes (NW);
tussen suid en oos is suid-oos (SO); en tussen suid
en wes is suid-wes (SW).




Weet hoe om ware afstand en reguitlynafstand te bepaal:
1. Gebruik papier, potlood en n lynskaal.
2. Plaas die stuk papier op die lyn wat gemeet moet word en merk die beginpunt.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
  Buy now