100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Besigheidstudies Definisies R50,00
Add to cart

Study guide

Besigheidstudies Definisies

 232 views  3 purchases

Gr12 besigheidstudies definisies vir alle onderwerpe wat in gr12 behandel word in table vorm.

Preview 2 out of 10  pages

  • December 20, 2019
  • 10
  • 2019/2020
  • Study guide
All documents for this subject (1)
avatar-seller
shayjvvuuren
Aanbieding en Data – Respons
Definisies
Term Definisie
Aanbieding Voorlegging van inligting / data aan 'n gehoor
Datarespons Interpretasie en analise van gegewe inligting
Inligting oor 'n aanbieding wat gebruik word vir die verbetering van die
Terugvoer
volgende aanbieding
Nie – Verbale aanbieding Voorstelling van inligting aan 'n gehoor sonder om daaroor te praat
Tabel 'n Stel feite / syfers wat sistematies in kolomme vertoon word
Grafiek 2D tekening wat 'n verband aandui tussen 2 stelle veranderlikes
Diagram Tekening wat die vloei van prosesse en data skematies weergee
Blaaibord (Flipchart) Groot bladsye papier wat gebind is en geblaai kan word op 'n stander
Uitdeelstukke Gedrukte inligting verskaf aan gehoor voor / na 'n aanbieding
Verwys na grafieke, prente, foto’s, ens. wat help om 'n aanbieding en
Visuele hulpmiddels
inligting duideliker te maak
Alle inligting rakende die besigheid. Bestuursbesluite word op
Besigheidsinligting
besigheidsinligting gegrond
Lyngrafiek 'n Tipe grafiek waar al die punte wat data voorstel, met 'n lyn verbind word.
'n Tipe grafiek waar die kolomme aan mekaar raak omdat elke nuwe
Histogram
kategorie begin waar die vorige een geëndig het
'n Tipe grafiek waar die kolomme nie aan mekaar raak nie omdat die
Staafgrafiek
kategorieë apart is.
'n Tipe grafiek wat die grootte van elke kategorie in verhouding tot die
Sirkelgrafiek
ander, en tot die geheel, aandui




Beleggings: Sekuriteite
Definisies
Term Definisie
Belegging Inverstering / sparing van geld om 'n beter opbrengs te verkry
'n Formele mark, handel in aandele, bestaande uit al die openbare
JSE
maatskappye wat gelys is
Dit gee beleggers die geleentheid om 'n deelbesit van 'n maatskappy te
Aandeel
verkry
Dit is die mark vir sekuriteite / aandele waar maatskappye en die regering
Kapitaalmark
langtermynfondse kan opdoen
Korttermyn belegging 'n Belegging vir 'n tydperk van korter as een jaar
Langtermyn belegging 'n Belegging vir langer as een jaar
Vaste Koers Die opbrengskoers bly dieselfde vir die tydperk
Opgehoopte Rente verdien oor die beleggingsperiode
Enkelvoudige rente Bereken op die oorspronklike / hoofsom belê
Bereken elke tydperk op die oorspronklike insluitend alle rente wat
Saamgestelde rente
gedurende die afgelope tydperkte opgehoop is
Verwys na die kans dat die bedrag wat belê is in 'n sekere tydperk in waarde
Risiko
/ verlore gegaan kan word weens onvoorsiene omstandighede
Opbrengs op Belegging (OOB) Verwys na die inkomste wat uit 'n belegging gemaak word.
Likiditeit Beskryf hoe maklik en vining 'n belegging in kontant omgesit kan word

, Die wins wat jy maak wanneer jy 'n belegging verkoop vir meer as wat jy
Kapitaalwins
daarvoor betaal het



Beleggings: Versekering
Definisies
Term Definisie
Is 'n kontrak tussen 'n person / besigheid wat versekeringsdekking benodig en die
Versekering
versekeringsmaatskappy wat die finansiële risiko het
'n Ooreenkoms waarvolgends die versekeraar onderneem om die versekerde vry
Versekeringskontrak
te stel in die geval van 'n bepaalde verllies in ruil vir 'n premie
Versekeraar 'n Versekeringsmaatskappy wat bepaalde risiko’s oorneem
Versekerde Individue / Besigheid wat versekeringsdekking uitneem
Om te verseker dat die versekerde in die geval van die verlies of skade verged,
Vrywaar
beskerm of terugbetaal
Die bedrag betaal deur die versekerde om gedek te wees in die geval van verlies /
Premie
skade
Dit is 'n langtermynversekering en word uitgehaal op die lewe van 'n mens en dek
Lewensversekering
vir die verlies van lewe
Word in finansiële terme uitgedruk en is die belang van die versekerde in die
Versekerbare belang
geval van verlies of skade kan verloor.
Hierdie fonds bied voordele aan werkers wat werk en is nou werkloos om redes
Werkloosheidsversekeringsfonds
soos aflegging.
Hierdie fonds betaal vergoeding wanneer 'n person beseer / gestremd is na 'n
Pad Ongelukke fonds (POF)
padongeluk en aan afhanklikes indien die individue sou sterf
Wet op vergoeding vir Hierdie fonds verged werkers finansieël vir gestremdheid wat veroorsaak is deur
Beroepsbeserings en Siektes ongelukke tydens die uitvoering van pligte by die werksplek.
(WVBS)
Onderversekering Wanneer bates vir minder as hul markwaarde verseker is
Oorversekering Wanneer bates vir meer as hul markwaarde verseker is



Besigheidstrategieë
Definisies
Term Definisie
Formulering van Strategieë Om 'n strategie op te stel / te ontwikkel
Dit vind plaas na die formulering van die strategie en behels al die
Implementering van Strategieë
aktiwiteite wat nodig is om die die strategie in werking te stel
Dit vind plaas na die implementering van die strategie en bepaal of die
Evaluering van Strategieë
geïmplementeerde strategie die uitdaging opgelos het
SWOT, Porter se 5 magte en Pestle analise modelle word gebruik om die
Bedrysanalise gereedskap
uitdagings van besigheidsomgewings te analiseer
Sluit fabrieke en verskaffers van goedere en dienste in, waar besighede
Verskaffers
hulle goedere en dienste wat hulle verkoop, verkry.
Kopers Die finale gebruikers van die produk / diens
Alle ander besighede wat dieselfde / soortgelyke produkte of dienste
Mededingers
verkoop
Substituut / Plaasvervanger Verskillende produkte of dienste wat aan dieselfde behoeftes van
produkte of dienste verbruikers voldoen ek kan gebruik word om mekaar te vervang

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller shayjvvuuren. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51036 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added