Bevolkingsekologie
Populasiegrootte:
Populasie: som van alle individue van selfde spesie in selfde
gebied/ ekosisteem.
Gemeenskap: totale som van al die populasies in die gebied.
Populasiegrootte: word bepaal deur bevolkingsparameters ,dus
bepaal deur N(populasiegrootte)= (G+I) –(S+E).
Populasie=(geboortes/nataliteit+immigrasie)-(sterftes/
mortaliteit+emigrasie).
Hoë fekunditeit is baie geboortes op een slag of oor kort tydperk soos
hamsters (14 in 2 weke) en lae fekunditeit bv. Olifante wat 22 maande n
kalf dra.
Omgewingsweerstand is die beheer van oormaat deur die omgewing,
sodat vermeerdering beheer kan word as omgewing dit nie kan
ondersteun, bv-roofdiere, parasiete.
Asimptoot (nataliteit=mortaliteit) is die tyd wat daar n ewewig is. Dit is
die maksimum individue wat die omgewing kan ondersteun.
Bevolkingsgrootte:
Dra vermoe is die maksimum hoeveelheid van n spesie in n
gebied. Die hoeveelheid produseerders bepaal die hoeveelheid
energie. Grond tipe bepaal tipe plante en as daar n surplus is van
diere, is daar kompetisie.
Digtheid onafhanklike faktore/ omgewingsfaktore: word nie deur
die hoeveelheid diere bepaal nie, soos temp, vloede ens.
Digtheids afhanklike faktore -hang af van aantal diere in
omgewing. (C fase-afnemend) neig om tempo waarteen gewasse
groei te vertraag, bepaal voedselbeskikbaarheid en breikbare
water ens:
Kompetisie: intraspesifiek is wanneer selfde spesies
kompeteer (bronne, paringmaats, skuiling ens).
Interspesifieke kompetisie is wanneer verskillende spesies
vir bronne kompeteer.
, Territiorialiteit: diere beskerm hul habitat en maak seker dat
voedsel nie uitgeput word nie. Sommige diere met status
merk hulle omgewing.
Predasie: jag mag nooit meer wees as wat spesie populasie
is nie. 4 vorme: karnivorisme,insek parasiete, kanabalisme
en herbivorisme.
Ekologiese nis: bronne en omstandighede nodig om te lewe.
Dit is die organisme se weerstand teen omstandighede soos
temp, soutgehalte ens.
Tel populasie:
Skat bevolkingsgrootte (direk)
Sensus wat totale individue van n spesie tel. Gebruik lugfotos;
oneffektief omdat hulle beweeg, daar kan n groot populasie wees, diere
wat grou of klein organismes. Baie algemeen, werk beste met
stilstaande voorwerpe soos bome.
Kan ook deur vang met lokvalle en vang in putte ens wees.
Kwadrant (Indirek)
Net n klein deel word getel en n gemiddelde getal word bepaal.
Vierkantige raam van 1m by 1m word as telrooster gebruik. Met hout
balke afgebaken en rooster word met koord geskep om te verhoed dat
selfde individu twee keer getel word. Dit bepaal die aantal individue in
die oppervlak= digtheid van individue. Gemiddelde digtheid per vierkant
word bereken om digtheid van populasie te bepaal.
Bv daar is kwadrant met 25 blokkies en jy kan 5 lukrake blokkies he en
gemiddeld bepaal per blokkie. Dan maal jy met 25 (aantal blokkies) vir
die gemiddelde organismes in jou kwadrant.
Merk en hervang metode (indirek)
Merk diere met verfkolle bv of ringe vir voels, halsnoere vir soogdiere.
Word later weer gevang en die populasie wat gemerk is bepaal die
grootte van totale populasie.
Peterson metode word gebruik om populasiegrootte te bepaal. Formule
is P= (M×S) ÷T
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Crichan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.