Plant diversiteit: (plantae)
Kladogram van plante:
1.Briofiete (bv. mos)
Pioniersplante kom eerste in nuwe habitate voor. Verdeel in 2
generasies: sporofiete en gametofiete. Tallusplant (wortels,stingels,
blare kan nie verdeel. Geen floeem & xileem. Produseer spore, nie
sade!
Voortplanting (generasies wissel):
o Geslagtelik: gametofiet gen is
dominant. Plant het manlik en
vroulik geslagsorgane wat
sperm en eierselle vorm.
o Ongeslagtelik:sporofiet wat half
parasities is. Het sporangiums
vir spore vorm.
Gametofiet gen se spermselle is
afhanklik van water en swem
daarin in vir bevrugting.
Sporofiet gen se sporangiums
bevat dele wat uitdroog om
spore vry te stel.
Blare het chlorofil,stingels groei
regop met geen vaatweefsels,
risoiede het geen vaatweefsel en geen ware wortels.
2.Pteridofiete: (bv. Varings)
Saadlose vaatplante wat voorkom in warm, klam omgewings. Het
ware blare, wortels en stingels-dus het xillem en floeem
(vaatweefsel). Verdeel ook in 2 generasies:
o Gametofiete-protallus. En benodig ook H2O vir bevrugting. Het
resoeide. Het manlike organe (anteridiums) en vroulik
(argoniums). Na bevrugting vorm sigote.
o Sporofiete-dra sporangiums vir spore maak. DIPLOEIDE (2n)
SPOROFIET IS DOMINANT. Nie afhanklik van water vir spore
vrystel of versprei nie. Groen, besit epidermis, stomatas en
kutikula en vaatweefsel. Onder die blaar word sporangiums in
, sorums gedra (klein kolletjies). Sporangiums stel spore vry en
spore vorm protallus. Stingels(resoeide) groei onder grond.
Wortels anker plant & absorbeer H2O en minerale. Vaatweefsels
maak plant n trageofiet.
3. Gimnosperme: (bv. Keëldraende plante)
Naakte sade. Voorouers(dennebome) het spore produseer. Verdeel in
2 generasies:
o Sporofiet-dominant en sigbaar in keeldraers.
Goed ontwikkelde vaatstelsel (trageofiete).
Naaldagtige blare vir droë toestande. Het sagte hout met
xileemtrageide, maar geen xileemvate.
Stuifmeel word produseer in manlike keels-saad ontwikkel nie uit
ovariums.
Vroulike keel: groot en word op punte van takke gedra-dra
saadknoppe.
Manlike keel: klein groepies vorm trosse en dra stuifmeelkorrels.
Gimnosperme is nie afhanklik van H2O vir voorplant nie, omdat
stuifmeel en sade deur wind versprei word en manlike gamete beweeg
deur stuifmeel buis.
Vroulik Manlik:
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Crichan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.