100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary - Lewensoriëntering R200,00
Add to cart

Summary

Summary - Lewensoriëntering

 4 views  0 purchase

Die dokument is 'n praktiese gids vir Graad 11-leerders wat hulle voorberei vir die Lewensoriëntering-eksamen. Dit help leerders om belangrike lewensvaardighede aan te leer, soos hoe om doelwitte te stel en probleme effektief op te los. Daar word ook gefokus op die rol van persoonlike waardes en g...

[Show more]

Preview 4 out of 45  pages

  • November 15, 2024
  • 45
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (8)
avatar-seller
mullermarizel74
Lewensoriënteri
ng
Graad 11
November
Eksamen

,Ontwikkeling van die self in die samelewing


Wat is ‘n doelwit?

» Doelwitte is dit wat ons in die lewe wil bereik.
» Dit is ons planne en vooruitsigte.
» Dit verskil van ons drome en wense in die feit dat ons aktiewe stappe
kan neem om dit te bereik.
» Ons kan ons drome in doelwitte verander.

, » Wanneer ons doelwitte het, weet ons waarheen ons oppad is. Doelwitte
is belangrik omdat hulle jou help beheer oor jou lewe neem en jou help
om besluite te neem

Verskillende tipes doelwitte:
Kort termyn doelwitte: ons bereik dit in
‘n kort tydperk. [bereikbaar binne
‘n week of ‘n maand]
Medium termyn doelwitte: iets wat jy in
die volgende 6 maande kan bereik
Lang termyn doelwitte: die doel wat jy
in ‘n paar jaar wil bereik




SMART
Doelwitte

S Spesifiek Wat wil jy bereik? Wie is betrokke? Wat het jy
nodig om dit te bereik?
M Meetbaar Jy moet instaat wees om jou vordering wat jy wil
bereik te kan meet.
A Bereikbaar Wat het jy nodig om dit te bereik? Geld,
vaardigheid, vermoëns.
R Realisties Dit moet bereikbaar wees. Jy moet instaat wees
om dit te kan bereik en bereid wees om te werk
om die doel te bereik.
T Tyd Jy moet ‘n tyd limiet daarstel om jou doel te
gebaseerd bereik.

Vyf – stap metode vir beplanning en doelstelling:

Stap Skryf jou doelwitte neer
1:
Stap Kontroleer om te sien of dit ‘n SMART doelwit is
2:
Stap Maak ‘n aksieplan om jou doelwitte te bereik
3:
Stap Doen dit. Voer jou aksieplan uit.
4:
Stap Evalueer of jy jou doelwit bereik het.
5:

, P STAP 1: STAP 4:
R Verduidelik die probleem. Definieer Maak ‘n table en skryf jou
O die probleem en sê wat dit beteken. probleem en oplossing
B daarin.
L
E
E
STAP 2: STAP 5:
M
O Versamel inligting in oor die Dink oor die effek/gevolge
P probleem. van elke oplossing.
L
O
S
S
I STAP 3: STAP 6:
N Lys soveel moontelike oplossings vir Kies die beste oplossing
G die probleem as moontelik.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mullermarizel74. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R200,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R200,00
  • (0)
Add to cart
Added