lewensoriëntering
11th Grade
All 7 results
Sort by
-
Summary - Lewensoriëntering
- Summary • 45 pages • 2024
-
- R200,00
- + learn more
Die dokument is 'n praktiese gids vir Graad 11-leerders wat hulle voorberei vir die Lewensoriëntering-eksamen. Dit help leerders om belangrike lewensvaardighede aan te leer, soos hoe om doelwitte te stel en probleme effektief op te los. Daar word ook gefokus op die rol van persoonlike waardes en gesonde verhoudings in ons daaglikse lewe. Verder bied dit riglyne oor hoe om 'n loopbaan te beplan, werksaansoeke te hanteer, en met selfvertroue 'n onderhoud te voer. Gesondheid en 'n geba...
-
Lewensorientering Pakket : Graad 8 tot 12 – Leer en Groei!
- Package deal • 4 items • 2024
-
- R500,00
- + learn more
-
Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
- Package deal • 2 items • 2024
-
- R100,00
- 8x sold
- + learn more
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk wat in kwartaal 1 & 2 behandel word. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
-
Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 2 Opsommings
- Summary • 18 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R60,00
- 1x sold
- + learn more
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 2 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in toetse en die eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
-
Graad 11 LEWENSORIËNTERING Junie Eksamen 2024 STUDIENOTAS
- Summary • 37 pages • 2024
-
- R149,38
- 1x sold
- + learn more
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel,@IMPAQ JUN 2019, 2020 & 2022, DBE Gauteng 2021. 
Inhoud: 
1. Ontwikkeling van die self in die samelewing: Persoonlike lewensdoelwitte 
2. Loopbane en beroepskeuses 
3. Demokrasie en menseregte 
4. Bestudeer vaardighede en strategieë 
5. Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid 
6. Liggaamsopvoeding 
7. Opstel vrae
Make study stress less painful
-
Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings
- Summary • 26 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R60,00
- 1x sold
- + learn more
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 1 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
-
LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 NOVEMBEREKSAMEN 2023
- Summary • 46 pages • 2023
-
- R132,00
- 5x sold
- + learn more
Graad 11 LO vir November eksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now. Discover all about earning on Stuvia