100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geografie Nedersettings- Graad 12 R99,00
Add to cart

Summary

Summary Geografie Nedersettings- Graad 12

 3 views  0 purchase

Hierdie Geografie Graad 12 opsomming oor Nedersettings dek die verskillende tipes nedersettings, soos landelike en stedelike areas, en verduidelik die faktore wat hul ligging en ontwikkeling beïnvloed, insluitend fisieke en menslike faktore. Dit sluit ook praktiese voorbeelde en visuele hulpmiddel...

[Show more]

Preview 2 out of 14  pages

  • Yes
  • November 24, 2024
  • 14
  • 2024/2025
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (249)
avatar-seller
talacronje
Geografie nedersettings


Landelike nedersettings
Nedersettingsgeografie: studie van nedersetting wat plek is waar ‘n groep mense saamwoon
waar geboue vir spesifieke doeleindes gebruik word.
Standplaas: presiese terrain waar nedersetting voorkom.

Ligging: plasing van landelike nedersetting ten opsigte van sy wye omgewing.
Hiërargie: rangorde van verskillende soorte nedersettings
Waterpuntnedersetting: Ariede streek waar water voorraad skaars is.
Droepuntnedersetting: langs riviere, water volop en vloede kom voor.


Basiese behoeftes wanneer standplaas gekies word.

 Water: goed, gedreineerde water.
 Grond: diep vrugbare grond.
 Boumateriaal: hout en klip.
 Relief: vermy steil hellings.
 Brandstof: hout nodig vir vuur maak.
 Vervoer: naby pad of rivier.
 Verdedigbaarheid: veiligheid.


Verspreide landelike neddersetting:
Voordele is grootliks ekonomies van aard:

 Boer werk vir homself, behou alle winste.
 Boer woon op eie stuk grond.
 Gebruik eie inisiatief.


Nadele is grootliks sosiaal van aard:

 Min sosiale kontak.
 Min beskerming, woon op eie.
 Geen hulp as boer siek is nie.

, Kernnedersetting:
Voordele is meer sosiaal van aard:

 Daaglikse kontak.
 Mense naby mekaar in tye van nood.
 Boere kan mekaar help.
 Masjinerie uitruil.


Nadele is meer ekonomies van aard:

 Besluite neem moet gemeenskap in ag geneem word.
 Landerye dikwels versnipperd.
 Nie behoorlik toesig hou oor landerye nie.
 Masjiene uitruil.


Buitelynvorms van landelike nedersetting:

 Rond: rondom gemeenskaplike grond.
 Linieer: langs riviere,paaie of kuslyne.
 Kruispaaie: vorm van kruis.
 T-vormig: vorm van t- aansluiting.
 Stervormig: baie paaie sluit aan by mekaar.


Verskille tussen bestaansboerdery en kommersiele boerdery
Bestaansboerdery

 Boer slegs vir gesin se behoeftes.
 Nie wins maak nie.
 Grond oorbewerk en oorbewei.


Kommersiele boerdery

 Mark op grootskaal.
 Boer vir wins.
 Modern boerdery met nuutse tegnologie en masjiene.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller talacronje. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R99,00
  • (0)
Add to cart
Added