Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook:
Opstelvraag - In hierdie gedig is daar duidelike kenmerke van vrye vers. Motiveer...
Gebed tot die bome Toon
(Vincent Oliphant) Die toon spreek van
nederigheid /
dankbaarheid /
Die leser weet reeds by die lees van die titel dat die bome
lof / respek.
direk aangespreek word.
Aanhaling uit gedig: “tot”.
Wat is die verskil tussen “gebed vir die bome” en die titel
“gebed tot die bome?
‘n Gebed vir die bome sou impliseer dat die spreker die
bome as voorwerp sien en vir die bome ‘n gebed (moontlik
vir beskerming) opsê. In die titel gebed tot die bome
beteken dit dat die spreker die bome as heilig, ‘n hoër mag
sien en daarom sy gebed aan die bome rig. Junie-eksamen 2024
Hoe sluit versreël 6 by die tema van die gedig aan? Junie-
eksamen 2024
Die tema van die gedig is dat die mens die oorsaak van die
vernietiging van die natuur is. Hier word verwys na die
mens wat die byl (simbool van vernietiging) wil neerlê. Dit
@Juffrou_Ansie ondersteun die tema van die gedig
, 2
Reëls 1 & 2
Waarom word die woord “voorreg” in die eerste strofe
Strofe 1 & 2 herhaal? Die woord “voorreg” word benadruk deur die
herhaling en dui op die spreker se dringendheid om die
bome, wat vernietig word, te kan sien
Reël 3 = “sagmoedige stil monnike”
Daar is personifikasie in die frase waar bome aan stil
heiliges gelyk gestel word. Hulle word menslik, die bome is
sagmoedig en nie veglustig nie, die bome doen niks om die
vernietiging te regverdig nie en die bome is stil en teken
geen protes aan nie.
Reël 6
Inversie. Dit beklemtoon die vrede wat hy wil
Reël 8 bewerkstellig / dit beklemtoon dat hy harmonie
Reël 7 (tussen die mens en die natuur) wil hê.
Ironie: ’n Mens sou dink die boom wat
vasgeanker staan, is veilig teen die Afsydig / ontegemoetkomend / om
mens se aanslag, maar die mens kan ander op ’n afstand te hou / Reël 5 - 8
dit afkap, dan beteken die wortels niks. onbereikbaar vir ander / soortgelyke
antwoord. Personifikasie: “julle wat só
Paradoks: Die bome het geen verweer hulpeloos met julle voete in die
teen die mens se aanslag nie, al is aarde geanker staan
hulle ook hoe vasgeanker in die grond
Paradoks
“wat nog nooit ‘n hand teen iemand
gelig het nie” teenoor “die wapen
Reël 4 ...opneem”
‘n Sinoniem vir “...’n hand teen iemand
lig...” = Baklei OF aanval OF geweld
pleeg
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R71,15. You're not tied to anything after your purchase.