Afrikaans Huistaal
11th Grade
Popular textbooks
All 41 results
Sort by
-
Graad 11 IMPAQ Afrikaans Huistaal Voorgeskrewe Gedigte 2025
- Package deal • 9 items • 2024
-
- R615,00
- + learn more
Hierdie pakket is die volledige stel gedigte wat die graad 11-leerders (IMPAQ) in 2025 gaan doen. Elke gedig bestaan uit reël-vir-lyn-analise en vrae wat in die afgelope 4 jaar se toetse en eksamens gevra is
-
Medae deur Sarina Donges
- Summary • 5 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R58,14
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.
-
Gebed tot die bome (Vincent Oliphant)
- Summary • 5 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R71,15
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: 
Opstelvraag - In hierdie gedig is daar duidelike kenmerke van vrye vers. Motiveer dié stelling in ʼn opstel van 200 tot 250 woorde. Sê ook of jy dink dat natuurbewaring belangrik is of nie.
-
Bontvisvanger (Johan Lodewyk Marais)
- Summary • 5 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R62,22
- 1x sold
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: 
Opstelvraag: 
Bespreek die mees uitstaande literêre aspekte van hierdie gedig in ’n opstel van 200–250 woorde.
-
Aragnoïde (Zandra Bezuidenhout)
- Summary • 9 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R78,95
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. 
Paragraafvraag 
In strofe 1 en 2 van "Aragnoïde" word die spreker en die spinnekop as twee waarnemende en werkende figure uitgebeeld. 
Opstelvraag 
Hierdie gedig word as ‘n metagedig (‘n gedig wat oor die digkuns handel) geklassifiseer. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel ...
Get paid weekly? You can!
-
Afrika, my Afrika (Daniel Hugo)
- Summary • 9 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R78,15
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: 
Opstelvraag 
Muskiete, vlooie en vlieë word deur middel van metafore in die gedig beskryf. Bespreek dié stelling in ’n opstel van 200 – 250 woorde. Gee ook jou mening oor die geslaagdheid van die metafore as die titel van die gedig in ag geneem word. 
Opstelvraag 
Daniel Hug...
-
Droomdelwers
- Package deal • 2 items • 2024
-
- R260,00
- + learn more
Alle nodige inliting van die Roman Droomdelwers
-
Droomdelwers Ontleding Gr.11HT
- Class notes • 11 pages • 2024
-
- R100,00
- + learn more
Bespreek die boodskap, motiewe, karakters van Droomdelwers
-
Droomdelwers Konflik Gr.11 HT
- Class notes • 5 pages • 2024
-
- R85,00
- + learn more
Indiepte bespreking van die konflik tussen die verskeie karakters in Droomdelwers.
-
Droomdelwers Temas Gr.11HT
- Class notes • 6 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R80,00
- 2x sold
- + learn more
Bespreek die temas van Droomdelwers.
That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia! Discover all about earning on Stuvia