100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary GRAAD 11 - GASVRYHEIDSTUDIES (VOLLEDIGE HERSIENINGSBOEK) R99,33
Add to cart

Summary

Summary GRAAD 11 - GASVRYHEIDSTUDIES (VOLLEDIGE HERSIENINGSBOEK)

 0 purchase

'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 11-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings (per kwartaal), toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 11 leerder.

Preview 4 out of 134  pages

  • March 4, 2025
  • 134
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (3)
avatar-seller
corneliuskorkie
,GASVRYHEIDSTUDIES
2024 KWARTAAL 1


GRAAD 11 HERSIENING

,GASVRYHEIDSTUDIES


1. INLEIDING
Die kurrikulum vir gasvryheidstudies bestaan uit 6 hoofonderwerpe, naamlik:

1. Gasvryheidsektore en loopbane
2. Kombuis- en restaurantbedrywighede
3. Voeding, spyskaartbeplanning en kosteberekening
4. Voedselprodukte
5. Voedsel en drankdiens
6. Higiëne, veiligheid en sekuriteit

Elke hoofonderwerp bestaan uit subonderwerpe en relevante konsepte.
➢ Bestudeer die onderwerpe as 'n eenheid. Moenie enige subonderwerpe en die verwante
konsepte tydens die bestudering van 'n hoofonderwerp uitlaat nie.

➢ Gebruik die KONSEP KONTROLELYS (KABV DOKUMENT) om te bepaal of die kernkennis en
konsepte, soos voorgeskryf in die leerplaninhoud, waarop jy geassesseer gaan word, gedek is.

➢ Gebruik jou handboek en die Gr 11 Gasvryheidstudies-werkboek / notaboek en lees die inhoud
sorgvuldig deur. Maak seker dat jy die betekenis van elk van die konsepte of terminologie ken.
Maak seker van die manier waarop jou onderwyser huidige gasvryheidskwessies,
koerantartikels, ens. bespreek tydens die onderrig van die vak.
➢ Verkry kopieë van vorige vraestelle en werk die vrae uit. Oefen gereeld die verskillende
soorte vrae in die vraestel.


2. ALGEMENE WENKE VIR SKRYF VAN GASVRYHEIDSTUDIES: GRAAD 11
• Lees deur die vraetel voordat jy begin skryf.
• Lees die INSTRUKSIES en die opskrifte van ELKE vraag aandagtig.
• Gebruik die inligting in die gevallestudie, scenario, inligtingsvenster, ens. om jou te help om
die vraag te beantwoord.
• Neem die puntetoekenning in ag wanneer jy elke vraag beantwoord.
• Vermy die gebruik van 'slang' of 'sms-taal' wanneer jy die vrae beantwoord.
• Antwoord in volsinne, tensy anders aangedui.
• Verstaan hoe om die aksie / instruksiewerkwoord wat in die vraag gebruik word, te interpreteer.
• Demonstreer die vermoë om die opdrag wat deur die aksie / instruksiewerkwoord in die
antwoord gegee is, te voltooi.
• Let op spelling en sinskonstruksie.
• 'n Netjiese en leesbare handskrif is tot jou voordeel.
• Gebruik die ekstra tyd, nadat jy die eksamen voltooi het, om vas te stel of jy AL
dievrae beantwoord het.
• Besin oor jou antwoorde en berekeninge, indien van toepassing.

3. FORMAAT VAN GASVRYHEIDSTUDIES VRAELYS
➢ Aan die einde van die jaar word 'n vraestel van drie uur geskryf vir 200 punte in graad 12.
➢ Slegs graad 11-inhoud word geassesseer. Voorkennis wat in graad 10 verwerf is, kan egter
ook nodig wees om sommige van die vrae te interpreteer en te beantwoord.
2

, GASVRYHEIDSTUDIES


Uitleg van die eksterna eksamen vraestel
AFDELING VRAAG INHOUD GRAAD 12 PUNT

A 1 Kortvrae (alle onderwerpe) 10
Veelkeuse vrae, Afparing 10
Een word/term 10
Selekteer/Identifiseer 10
40
B 2 Kombuis- en restaurantbedrywighede
30
Higiëne
Veiligheid en sekuriteit
C 3, 4 Voeding en spyskaartbeplanning
80 (2 x 40)
Voedselkommoditieite
D 5, 6 Sektore en loopbane
50 (2 x 25)
Kos en drankdiens
TOTAAL 200

Die gewigswaarde van die punte toegeken aan die onderwerpe in AFDELING B, C en D word gelei
deur die volume inhoud onder elke subonderwerp.
Voorbeeld: Voeding en spyskaartbeplanning het drie sub-onderwerpe, terwyl kommoditeite sewe
subonderwerpe het.

Tipes vrae
➢ Meervoudigekeuse
➢ Bypassende items
➢ Items met een woord
➢ Scenario-gebaseerde vrae
➢ Identifisering van prente / tekeninge / foto's (brongebaseerde antwoorde)
➢ Analise / interpretasie van illustrasies / grafieke / tabelle met data
➢ Opeenvolging van konsepte
➢ Middelorde denkvlakvrae
➢ Hoë orde denkvlakvrae

NOTA:
➢ Die onderwerpe word in die vrae geïntegreer.
➢ Sorg dat jy voorbereid is op die eksamen:
• Jy moet al die inhoud wat in die kurrikulum behandel word bestudeer.
• Skryf antwoorde in volsinne - leerders is geneig om een woord te gebruik om verklarende
vrae te beantwoord.
• Verstaan hoe om die aksiewerkwoord wat in die vraag gebruik word, te interpreteer
• Demonstreer die vermoë om die opdrag wat deur die aksiewerkwoord in die antwoord
gegee is, te voltooi
• GEBRUIK PUNTE wat vir die vraag toegewys is om die formulering van die antwoord te lei


3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller corneliuskorkie. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,33. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67619 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R99,33
  • (0)
Add to cart
Added