100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary NW opsommings (Graad 7) R200,00   Add to cart

Summary

Summary NW opsommings (Graad 7)

1 review
 547 views  5 purchases

NW OPSOMMINGS (NW OPSOMMINGS)

Preview 4 out of 58  pages

  • Yes
  • October 30, 2020
  • 58
  • 2018/2019
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (1)

1  review

review-writer-avatar

By: marindap • 2 year ago

avatar-seller
kaylaolivierko
NW OPSOMMINGS

GRAAD 7




Hierdie werk is dit intelektuele eiendom van
opsommings.com. Dit mag nie versprei word nie.




KOPIEREG VOORBEHOU @2020



Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, NW Opsommings
Graad 7

Kwartaal 1

Die biosfeer
 Biosfeer: Waar daar lewe is.
 Lewende wesens is van hulle fisiese omgewing afhanklik van oorlewing
 Som van alle ekostelsels = lewenssone op Aarde



Bestaan uit
o Litosfeer: (grond en klippe) waar organismes lewe
o Hidrosfeer: (water) akwatiese organismes woon
o Atmosfeer: (gasse)



1.2 Die biosfeer sluit alle lewende organismes en dooie organiese
materiaal in.
 Plante + diere + mikro-organismes leef binne biosfeer.
 Sommige- akwaties (visse)
- terrestrieel (bokke)
 Mikro-organismes is klein organismes - slegs onder mikroskoop gesien kan
word, soos bakterieë.
 Daar is dooie plantegroei in biosfeer
 Bakterieë omskep verrotte materiaal in lewende plante vir kos gebruik
 Plante benodig sonlig vir fotosintese.
 Fotosintese verander ligenergie in chemesiese energie (kos) in die groen
blaargedeeltes van plant.
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, Diere is van plante afhanklik vir kos.



1.3 Daar is baie verskillende soorte lewende dinge.

 Verskillende soorte lewende dinge in biosfeer.
 Plante en diere leef in spesifike omgewings.
 Plante bied skuiling waar talle diere kan leef
 Veilige plek waar kleintjies sal kan leef.
 Diere vervoer stuifmeel en sade.
 Diere help plante: voortplanting + verspreiding
 Plante + diere mekaar nodig om te kan leef en groei.
 Elke organismes leef met ‘n aantal ander organismes.



1.4 Sewe lewensprosesse.
- 7 basiese lewensproses-lewende organisme plaasvind.
1.4.1 Voeding (kos)
 Benodig voedingstowwe vir energie.
 Plante verkry minerale soute + water + verrotte organise materiaal –grond
 Gebruik saam energie van son (fotosintese kos te vervaardig.)
 Diere voed op plante + ander diere.
 Plante is vervaardigers
 Diere is verbruikers
1.4.2 Groei
 Almal het as enkele sel begin. (bevrugte eiersel).
 Veel meer as 1 sel (ontwikkel)
 Liggaam van volwasse het 50 triljoen selle.
 Organismes word grooter.
 Beskadigde weefsel word voortdurend vervang
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

,  bv. val vel strap, vinnig gesond




1.4.3 Voortplanting
o Lewende organismes plant voort en dra lewe aan hulle kleintjies oor.
o Eenvoudige organismes - bakteriee is ongeslagtlik - seldeling.
o Bakterieesel kan 20 minute voortplant.
o Meeste diere: geslagtlike voortplanting plaas.
o Mense duur siklus - eier beurug is - baba gebore is ns 9 maande.
1.4.4 Respirasie (energie produksie)
 Lewende organismes benodige energie te oorleef.
 Eet kos → word verteer → stel suikermolekules vry na selle in liggaam →
energie word in die mitochondria (kragsentrale) vrygestel.
1.4.5 Uitskeiding/ ekskresie
 Waneer kos verteer word - daar afvalmateriaal.
 Wanneer organismes daarvan ontslae raak
1.4.6 Sensitiwiteit tenoor die omgewing.

 Organismes pas by hulle omgewing aan.
 Plante in donker vertrek staan-groei na son
 Reptiele lê op koue dag op ‘n warm klip in die son en fotosinteer
1.4.7 Beweging
-Diere hulself kan beskerm.
Plante beweeg ook b.v soos sonneblom wat na son toe draai.



2. Vereistes vir die verhouding
2.1 Lewende organismes het behoeftes
Lewende organismes :
- energie
- gasse
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kaylaolivierko. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R200,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67096 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R200,00  5x  sold
  • (1)
  Buy now