Natuurwetenskap Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Natuurwetenskap? On this page you'll find 33 study documents about Natuurwetenskap.
All 33 results
Sort by
-
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
-
- R55,00
- 7x sold
- + learn more
Graad 9 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: 
Totaal: 100 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Periodieke Tabel 
Name & formules van verbindings 
Chemiese Reaksies 
Reaksies met Suurstof 
Sure & Basisse 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
THE SMI
-
Natuurwetenskappe Graad 8 Opsomming : Kwartaal 1
- Summary • 42 pages • 2024 Popular
-
- R105,00
- 4x sold
- + learn more
'n Goeie opsomming vir jou eerste kwartaal op hoërskool. Ek het die werk opgesom om jou te help om dit meer effektief te onthou en te verstaan. Ek hoop my opsommings bring vir jou genot. Ek vind vreugde daarin om studente te help om hul volle potensiaal op skool te bereik. Ek het dit opgesom in die Graad 8 Doc Science Natuurwetenskappe handboek.
-
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 10 pages • 2024
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 8 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: 
Totaal: 90 
 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Periodieke Tabel & Atome 
Deeltjie Model van Materie 
Chemiese Reaksie 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
THE SMI
-
GRAAD 7 Natuurwetenskappe
- Summary • 16 pages • 2023
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
GRAAD 7 Natuurwetenskappe studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
-
Natuurwetenskappe Graad 08 opsomming (Via Afrika)
- Summary • 36 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R100,00
- 1x sold
- + learn more
........
Fear of missing out? Then don’t!
-
Natuurwetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)
- Summary • 44 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R100,00
- 1x sold
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 07 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 07 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige...
-
Natuurwetenskappe Kwartaal 3 Gr. 7: Opsomming en Hersieningstoets
- Summary • 7 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Ontdek ons omvattende opsomming en hersieningstoets vir Graad 07 leerders! Hierdie toets bevat 'n reeks vrae wat die kwartaal 3 werk dek, insluitend kort antwoord vrae, veelkeusevrae en 'n lang antwoord vraag. Dit is ideaal vir onderwysers en ouers wat graag hulle leerders se begrip van die kurrikulum inhoud wil toets en aanskerp.
-
Graad 9 Natuurwetenskappe _ Menslike Voortplanting Stelsel
- Summary • 8 pages • 2023
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
'n Opsomming van die Menslike Voortplanting Stelsel.
-
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo: 
Totaal: 70 
 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Magnetisme – Teken van magnete 
Elektrostatiese kragte 
Gravitasiekragte 
Kragte 
Berekeninge – F=mg 
Ohm se wet 
Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane 
Berekeninge van hoeveel krag kos. 
Alle nuwe woorde uit bogenoemde onderwerpe 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir di...
-
Graad 9 November Natuurwetenskap Opsommings
- Summary • 22 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R80,00
- + learn more
Opsomming van Graad 9 Natuurwetenskap werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Kragte (Eenheid 9), Elektriese Selle En Stroombane (Eenheid 10) & Die Aarde, Litosfeer En Mynbou (Eenheid 11).
Do you wonder why so many students wear nice clothes, have money to spare and enjoy tons of free time? Well, they sell on Stuvia! Imagine your study notes being downloaded a dozen times for R250 each. Every. Single. Day. Discover all about earning on Stuvia