Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
12th Grade
Page 3 out of 583 results
Sort by
-
Fern Hill detailed analysis - Gr 12 Home Language!
- Summary • 19 pages • 2025
- Available in package deal
-
- R81,32
- + learn more
Poem analysis per line and stanza. Colourful and easy to understand different concepts, covered the important information asked in tests/ exams.. Various topics discussed. ESSAY QUESTION: Discuss the extent to which you agree with this statement with close reference to imagery, 
tone, and structure.
-
Haar uitvaart - P. J. Philander
- Summary • 6 pages • 2025
-
- R53,30
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou.
-
Eksamenlokaal - S. Laing
- Summary • 6 pages • 2025
-
- R58,33
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. 
 
Eksamenlokaal kan as ʼn vrye vers beskou word.Die gedig bestaan uit 11 reëls van wisselende lengtes. Daar is vyf strofes. Strofe 4 is ʼn alleenplasing ter wille van die beklemtoning van tyd. Daar is geen vaste rymskema nie. Die gedig “Eksamenlokaal” is ’n voorbeeld van vrye vers.
-
Wetenskapmannetjies - Antjie Krog
- Summary • 9 pages • 2025
-
- R64,76
- + learn more
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. 
 
Paragraafvrae 
Kontras tussen die “ons” (die leerder en die gewone mense) en die “julle (wetenskaplikes). 
• Wetenskap = koud/klinies/feitlik en neem die wonder van die natuur weg. 
• Wetenskaplikes kyk deur teleskope na die son en maak negatiewe voorspellings dat die son 
eendag gaan verdwyn. 
• Die “ons” ervaar die natuur warm...
-
Comprehensive Summary of Donker Web
- Summary • 21 pages • 2025
-
- R150,00
- + learn more
This set of notes covers the entirety of the book Donker Web by Fanie Viljoen. 
 
Complete with character overviews, summaries, relationship charts and detailed chapter summaries. 
 
Names, places, important points and lists are all colour-coded to improve the learning experience.
Want to regain your expenses?
-
Die Kruppel Engel. ALL IN ONE! Detailed English translations making this the perfect resource.
- Summary • 42 pages • 2025
-
- R126,33
- + learn more
Die Kruppel Engel. Alle notas is in Engels ook vertaal om effektiewe leer te verseker. Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. 
Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
 
Volledige ontleding van die 
1. Karakters 
2. Die verteller, ruimte en temas 
3. Opsommings van alle hoofstukke 
4. Kontekstuele vrae
-
Pad na jou hart (filmweergawe). Vir LEERDER gebruik. Saamgestel deur vorige eksamenvraestelle.
- Summary • 22 pages • 2025
-
- R126,33
- + learn more
Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
 
INHOUD 
TITEL 
KAMERA & KAMERASKOTE 
Simboliek 
VERSKIL: ROMAN EN FILM 
PRAGRAAFVRAAG 
1. Die hoofkarakter is geïrriteerd met sy pa en daar vind konflik tussen die twee karakters plaas. 
2. OPSTELVRAAG - Basson se fisiese EN emosionele reis 
3. OPSTELVRAAG - Basson...
-
MY JAPAN - Slegs vir Leerder gebruik! Volledige ontleding - Vorige eksamen vraestelle gebruik
- Summary • 38 pages • 2025
-
- R124,73
- + learn more
Vorige vraestelle gebruik: EC/NOVEMBER 2022, EC/NOVEMBER 2020, EC/NOVEMBER 2019, EC/NOVEMBER 2018 
 
INHOUD: 
1. Droomstruktuur in My Japan 
2. In toneel 2 verander Ilse die ruimte en atmosfeer 
3. Toneel 10 – die klimaks 
4. Ilse (Hoofkarakter/Protagonis) 
5. Konflik 
6. Opstelvraag – Ruimtes 
7. Opstelvraag – Droomsruktuur bl. 8 
8. Opstelvraag – Wasgoeddraad bl. 10 
9. Opstelvraag – Karakterontwikkeling bl. 12 
10. Opstelvraag – Konflik bl. 13 
11. Kontekstuele vra...
-
Skoenlapper (Irma Venter) ALL IN ONE! SLEGS vir leerder gebruik.
- Summary • 37 pages • 2025
-
- R115,33
- + learn more
Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
 
INHOUD 
Opsomming bl. 2 
Titel bl. 3 
Milieu: ruimte + tyd bl. 4 
Intrige bl. 5 
Temas bl. 6 
Konflik bl. 9 
Karakters bl. 12 
Ironie bl. 22 
Spanning bl. 23 
Opstelvrae bl. 24 
• 
Die karakters Alex en Tom toon verskeie ooreenkomste, maar ook verskille. 
• 
Implisiete –...
-
Die WOLK - Volledige ontleding. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle
- Summary • 29 pages • 2025
-
- R122,73
- 1x sold
- + learn more
ALLES WAT JY NODIG HET. Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
INHOUD 
Tyd 
Ruimte 
Verteller 
Plot 
Temas 
Karakters 
Kontekstuele vrae 
Opstelvrae: 
1. Die wolke van “Wolk”. 
2. Rufus se pa besluit om saam met sy gesin te immigreer. 
3. Drie ruimtes word gebruik om die storie te vertel en hierdie ruimtes ond...
How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia