Popular courses 'Landbou' at 12th Grade
No results for 'landbou bestuurs praktyke' in combination with the chosen filters.
What to do next?
Perhaps you are looking for ...
All 24 results
Sort by

-
Graad 12 - Landbouwetenskap Lewensreddergids1
- Summary • 286 pages • 2025
-
corneliuskorkie
-
- R99,33
- + learn more
Alle vrae wat in Afdeling B van die eindevraestelle al gevra is, verskyn in hierdie gids tesame met memorandums. Landbou matrikulante gaan hierdie gids sommer baie geniet.
Alle vrae en antwoorde van Afdeling A van die eindeksamenvraestelle tesame met notas. "n Besonderde gids vir elke matrikulant wat Landbouwetenskap neem.

-
Graad 12 - Landbouwetenskap - Alles-in-Een gids1
- Summary • 236 pages • 2025
-
corneliuskorkie
-
- R99,33
- + learn more
Hierdie besondere 3 gids is van so 'n aard dat dit eers alle vrae van Afdeling A van eindvraestelle bespreek asook memorandums, dan is daar 'n ekstra gids wat dieselfde met Afdeling B behartig. Ten slotte is die finale gids 'n samestelling van alle vraestelle, toetse en memorandums beskikbaar op die internet vir hierdie vak. Graad 12 leerders gaan dit baie geniet.

-
LANDBOUWETENSKAPPE Kwartaal 1 GRAAD 12 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, Saamgestel deur @Juffrou_Ansie
- Summary • 36 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R120,50
- + learn more
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie 2022, SC/NSC_ DBO/JUN 2021, 2022, 2023 & Mambane Sekondêre Skool Landbouwetenskappe Graad 12 Notas. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. 
INHOUD 
1.Dierevoeding 
2.Vertering by die nie-herkouer (/hoender) en herkouers (koei) 
3.Komponente van voer 
4.Diereproduksie 
5.Diereskuiling/ beskerming/behuising 
6.Dieresiektes en beskerming 
7.Plant- en metaalsoutvergiftiging

-
Ekonomie van Suid-Afrika - Graad 12 Geografie
- Summary • 12 pages • 2024
- Available in package deal
-
talacronje
-
- R99,00
- + learn more
Hierdie bondige opsomming dek al die kernonderwerpe van Ekonomie van Suid-Afrika in Graad 12 Geografie, insluitend hulpbronne, ekonomiese aktiwiteite, landbou, mynbou, ruilhandel, globalisering, en die impak van van elkeen op die omgewing met voorsorgmaatreels.
Die bundel bestaan uit die hele jaar se werk , wat in 3 kwartale op verdeel is . Lekker leer !
Die bundle bestaan uit die hele jaar se werk vir Landbou wetenskappe. Let well dat ek die werk in 3 kwartale op verdeel het in plaas van 4. Lekker leer !
![Landbouwetenskappe Wen-Boks! [Graad 10 - 12]](/docpics/4835304/6601e8a747e43_4835304_121_171.jpeg)
-
Landbouwetenskappe Wen-Boks! [Graad 10 - 12]
- Package deal • 2 items • 2024
-
notedx19
-
- R500,00
- 1x sold
- + learn more
Hierdie pakketbundel van graad 10 tot 12 landbouwetenskappe is die perfekte hulpmiddel vir eksamensukses. Dit bevat bondige en volledige opsommings van al die belangrike konsepte en onderwerpe vir die vak. Met hierdie bundel kan studente effektief en doeltreffend hul studie- en eksamenvoorbereiding aanpak.


-
Graad 12_Landbouwetenskappe Opsommings
- Summary • 134 pages • 2024
- Available in package deal
-
notedx19
-
- R235,00
- 2x sold
- + learn more
Kry jou hande op die Graad 12 Landbouwetenskappe Notastel, die uiteindelike studiegids vir landbouwetenskappestudente. Hierdie omvattende stel notas sluit al die sleutelinligting en konsepte in wat nodig is om die Graad 12-kurrikulum te bemeester. Of jy nou op soek is na vorige lesse of dieper in die inhoud wil delf, hierdie studienotas is perfek om jou met jou studies te help. Met duidelike en bondige verduidelikings, diagramme en voorbeelde sal jy die materiaal met gemak kan verstaan ​​en ...
![Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 2] Opsommings](/docpics/4835272/6601e77ab611c_4835272_121_171.jpeg)
-
Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 2] Opsommings
- Summary • 50 pages • 2024
-
notedx19
-
- R160,00
- + learn more
Die Graad 12 Landbouwetenskappe Vraestel Notastel is die perfekte studiemaat vir studente wat vir hul vraestel 2-eksamen voorberei. Hierdie omvattende studie notas is gevul met kleurvolle verduidelikings en diagramme om studente te help om moeilike konsepte vinnig en maklik te begryp. Van genetika tot ekonomie, hierdie notastel dek al die belangrike onderwerpe in landbouwetenskappe. Of jy 'n vinnige hersiening of 'n intense studiesessie nodig het, hierdie notastel het jou! Met hierdie studieh...

How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia