Notas - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Notas? On this page you'll find 574 study documents about Notas.
Page 2 out of 574 results
Sort by

-
MIS deur Reza De Wet. SLEGS vir leerder gebruik! ALL IN ONE!Opgesom deur @ Juffou Ansie.
- Summary • 68 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R189,33
- 1x sold
- + learn more
Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
 
INHOUD: 
RUIMTE 
TYD 
SPANNING 
BOTSING 
Innerlike Botsing 
Uiterlike Botsing 
STRYDENDE MAGTE 
KARAKTERS 
Die Konstabel 
SIMBOLE EN METAFORE 
OPSTELVRAE x 17

-
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)
- Summary • 23 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R105,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 4: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is. 
 
Afdeling 4 - Planeet Aarde en die Ruimte 
Onderwerp 1: Die Sonnestelse 
Onderwerp 2: Buite die Sonnestelsel 
Onderwerp 3: Besigtiging van die Ruimte

-
Gr 10 LANDBOU- Bestuur PRAKTYKE Kwartaal 1_2025-- opgestel deur @ Juffrou Ansie--Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ JUN 2019. 2020, 2021 & 2022. KWARTAALTOETS 1 _2024.
- Summary • 32 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R85,33
- 1x sold
- + learn more
Inhoud: 
1.PLAASBESTUURSTAKE 
2.BEWARING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE 
3.GEWAS- EN DIEREPRODUKSIE 
4.GEWASBESTUUR 
Meerkeusevrae 
© Impaq Junie-eksamen 2020 
Oorbeweiding 
Plante word voortdurend geëet totdat die plant doodgaan. Toestand van die veld verswak en gronderosie volg. 
Noordelike Mpumalanga 
NIE geskik vir die vetmaak van lamboerdery nie. 
Binne-membraan 
Die binneste membraan is 'n proteïenlaag (buitenste laag) van die eierdop en bestaan uit keratien, wat die porieë gedeeltelik vers...

-
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3
- Summary • 78 pages • 2023
- Available in package deal
-
LeafyNotes
-
- R200,00
- 8x sold
- + learn more
Lekker opsomming om die laaste hoofstuk van Graad 12 af te sluit !! Die dokument bevat al die kwartaal 3 werk wat in jou handboek gelys is. Die opsomming is uit mind the Gap asook die ken en verstaan handboeke opgesom. Daar is orals plek vir leerders om nog notas self op die dokument te maak . Die is n dokument wat leer gaan lekker maak tydens die rowwe eksamen. EK het dit op skool orals saam my geneem , deurgelees en belangrke notas tydens klastyd daarop gemaak. Ek hoop jy geniet dit !!

-
Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle
- Summary • 29 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R122,73
- 1x sold
- + learn more
ALLES WAT JY NODIG HET. Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
INHOUD 
Tyd 
Ruimte 
Verteller 
Plot 
Temas 
Karakters 
Kontekstuele vrae 
Opstelvrae: 
1. Die wolke van “Wolk”. 
2. Rufus se pa besluit om saam met sy gesin te immigreer. 
3. Drie ruimtes word gebruik om die storie te vertel en hierdie ruimtes ond...

-
Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023)
- Summary • 27 pages • 2023
-
melissavanwyk
-
- R150,00
- 19x sold
- + learn more
Notas in lyn met KABV en ATP. Omvattende opsommings wat die leerproses makliker maak. Sluit kwartaal 3 en 4 onderwerpe in (gaswisseling, ekskresie, bevolkingsekologie en menslike impak).

-
Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders
- Summary • 34 pages • 2023
-
verwilderd2022
-
- R180,00
- 15x sold
- + learn more
Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. 
 
Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings ...
![Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings](/docpics/3098163/64b92470e2bde_3098163_121_171.jpeg)
-
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
- Summary • 66 pages • 2023
- Available in package deal
-
notedx19
-
- R220,00
- 12x sold
- + learn more
Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie en Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.

Did you know that on average a seller on Stuvia earns R4500 per month selling summaries? Hmm, hint, hint. Discover all about earning on Stuvia