Graad 8 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 8? On this page you'll find 201 study documents about Graad 8.
Page 3 out of 201 results
Sort by
-
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 1 : Geografie
- Summary • 29 pages • 2023
-
- R120,00
- 2x sold
- + learn more
'Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Deel 1 Geografie Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
-
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 SW (Geskiedenis) September Vraestel en Memo 2024 
Groot Totaal: 60 punte 
 
Hierdie vraestel dek die volgende werk: 
 
Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu: 
Die Berlyn-konferensie van 1884 
Kaart van Afrika wat verskillende koloniserende lande toon 
Oorsake van kolonisasie 
Patroon van kolonisasie: Watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer 
Waarom Europese magte Afrika so vinnig gekoloniseer het 
Gevolge van kolonisasie 
Die Asante en hul vroeë kontak met Eur...
-
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 23 pages • 2024
-
- R148,94
- 1x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: 
 
Eenheid 1: Nedersetting en grondgebruik. 
Eenheid 2: Grondgebruik op lugfoto's en grootskaalkaarte. 
Eenheid 3: Verstedeliking. 
 
Geskiedenis: 
 
Eenheid 1: Europese kolonisering van Afrika in die laat 19de eeu. 
Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot prod...
-
EBW Graad 8 - Kwartaal 3 & 4
- Summary • 50 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R180,00
- 2x sold
- + learn more
Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 3 & 4 se werk vir EBW graad 8 behandel. 
- Markte 
- Vorme van eienaarskap 
- Volhoubaarheid 
- Vlakke van bestuur 
 
Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
-
Graad 8 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023
- Exam (elaborations) • 14 pages • 2023
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 8 Wiskunde (WISK) November 2 Vraestel en Memo: 
Totaal: 65 punte. 
 
Inhoud: 
 
2D meetkunde | reguitlyn meetkunde | transformasie meetkunde | omtrek, oppervlakte & volume 
 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
THE SMI
Make study stress less painful
-
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) September Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) September Vraestel 1 en Memo 2024 
Groot Totaal: 50 punte, Tyd: 60 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgende werk: 
 
Kontantbetalingsjoernaal 
Rekeningkundige Vergelyking 
Rekeningkundige konsepte 
Klassifikasie van rekeninge 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
afrikaans huistaal notas graad 8 tot 12
- Summary • 26 pages • 2024
-
- R135,00
- 3x sold
- + learn more
afrikaans huistaal notas graad 8 tot 12
-
Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde
- Summary • 17 pages • 2023
-
- R100,00
- 2x sold
- + learn more
'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 8 [rekeningkunde wat dus deel 2 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Skep 'n liefde vir toekomstige rekenmeesters!
-
EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2
- Summary • 44 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R150,00
- 1x sold
- + learn more
Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 1 en 2 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
-
Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)
- Summary • 39 pages • 2022
- Available in package deal
-
- R100,00
- 4x sold
- + learn more
Volledige, hoë-kwaliteit opsomming van die Rekeningkunde Graad 8 Vandag-handboek wat leerders sal help om die vak te bemeester.
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now. Discover all about earning on Stuvia