Graad ekonomie - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad ekonomie? On this page you'll find 79 study documents about Graad ekonomie.

Page 3 out of 79 results

Sort by

Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo 2024 Groot Totaal: 80 punte, Tyd:  90 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: Vraag 1:  Meervoudige keuse vrae Vraag 2:  Pas kolom B by kolom A Vraag 3:  Pas ietems Vraag 4:  Vakbonde Vraag 5:  Besigheidsfunksies Vraag 6:  Sektore van die ekonomie Vraag 7:  Prysteorie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf...
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 8 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 8 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 8 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo 2024 Groot Totaal: 55 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: Vlakke en funskies van bestuur Markte Vorme van eienaarskap Produksiefaktore Die regering Die nasionale begroting Lewensstandaard Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 2 (November Eksamen) se leerinhoud.
  • Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 2 (November Eksamen) se leerinhoud.

  • Summary • 25 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: Module 2.1 - Markte Module 2.2 - Effek van koste en inkomste Module 2.3 - Pryselastisiteit Module 3.3 - Armoede Module 4.2 - Globalisering Module 4.3 - Omgewingsagteruitgang
    (2)
  • R150,00
  • 10x sold
  • + learn more
Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 2] Opsommings
  • Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 2] Opsommings

  • Summary • 50 pages • 2024
  • Die Graad 12 Landbouwetenskappe Vraestel Notastel is die perfekte studiemaat vir studente wat vir hul vraestel 2-eksamen voorberei. Hierdie omvattende studie notas is gevul met kleurvolle verduidelikings en diagramme om studente te help om moeilike konsepte vinnig en maklik te begryp. Van genetika tot ekonomie, hierdie notastel dek al die belangrike onderwerpe in landbouwetenskappe. Of jy 'n vinnige hersiening of 'n intense studiesessie nodig het, hierdie notastel het jou! Met hierdie studieh...
    (0)
  • R160,00
  • + learn more
Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.
  • Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.

  • Summary • 35 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: Module 1.1 - Ekonomie: basiese bergippe, bevolking en arbeidsmag Module 1.2 - Ekonomiese kringloop Module 1.3 - Ekonomiese stelsels Module 1.4 - Basiese ekonomiese probleme, sakesiklusse en openbare sektor Module 3.1 - Ekonomiese groei Module 3.2 - Ekonomiese ontwikkeling Module 3.4 - Geld en bankwese Module 3.5 - Suid-Afrika se ekonomiese belang in Afrika
    (0)
  • R150,00
  • 11x sold
  • + learn more
Graad 10 Ekonomie Vraestel 2
  • Graad 10 Ekonomie Vraestel 2

  • Summary • 51 pages • 2023
  • Graad 10 Ekonomie Vraestel 2 notas is vir November eksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
  • Graad 8 EBW (Ekonomie) Maart Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Die ekonomie: Regering | Die ekonomie: Nasionale begroting | Die ekonomie: Lewenstandaard Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)
  • Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

  • Summary • 10 pages • 2024
  • Graad 8 EBW (Ekonomie) Opsommings Kwartaal 4 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se Die Ekonomie werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. Inhoud: Onderwerp 1:  Entrepreneurskap - Vlakke en funksies van bestuur
    (0)
  • R70,00
  • + learn more
Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)
  • Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)

  • Summary • 39 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Volledige, hoë-kwaliteit opsomming van die Rekeningkunde Graad 8 Vandag-handboek wat leerders sal help om die vak te bemeester.
    (0)
  • R100,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 12 Ekonomie Opsommings: Die Ekonomiese Kringloop
  • Graad 12 Ekonomie Opsommings: Die Ekonomiese Kringloop

  • Summary • 5 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Die Ekonomiese Kringloop. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.
    (1)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more