Graad 11 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 11? On this page you'll find 364 study documents about Graad 11.
Page 4 out of 364 results
Sort by
-
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 34 pages • 2024
-
- R140,00
- 1x sold
- + learn more
Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
-
Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
- Summary • 72 pages • 2023
-
- R150,00
- 7x sold
- + learn more
Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
-
Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 2 Opsomming (2023)
- Summary • 25 pages • 2023
-
- R120,00
- 8x sold
- + learn more
Opsomming oor fotosintese, dierevoeding en respirasie. In lyn met KABV en ATP. Maklik verstaanbaar vir leerders en sluit ook definisielyste vir elke onderwerp in.
-
Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 26 pages • 2024
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo: 
Totaal: 100 punte, Tyd: 90 min. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). 
Afdeling B: DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). 
Afdeling C: TWEE opsteltiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen ...
-
Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 11 Lewenswetenskappe Maart Vraestel: 
Totaal: 60 
 
 
Inhoud: 
 
Biodiversiteit van mikro-organismes | plante en diere 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie 
 
THE SMI
Too much month left at the end of the money?
-
Graad 11 LEWENSORIËNTERING Junie Eksamen 2024 STUDIENOTAS
- Summary • 37 pages • 2024
-
- R149,38
- 1x sold
- + learn more
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel,@IMPAQ JUN 2019, 2020 & 2022, DBE Gauteng 2021. 
Inhoud: 
1. Ontwikkeling van die self in die samelewing: Persoonlike lewensdoelwitte 
2. Loopbane en beroepskeuses 
3. Demokrasie en menseregte 
4. Bestudeer vaardighede en strategieë 
5. Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid 
6. Liggaamsopvoeding 
7. Opstel vrae
-
Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 27 pages • 2024
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: 
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Invloede op besigheidsomgewings | Die uitdagings van die besigheidsomgewings | Aanpassing by die uitdagings in die besigheidsomgewings | Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies en besighede | Besigheidsektore | Die bemarkingsfunksie | Die produksiefunksie 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir d...
-
Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 28 pages • 2024
-
- R50,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: 
Totaal: 130 punte, Tyd: 120 min. 
 
Inhoud: 
 
Voordele van 'n maatskappy bo ander vorme van eienaarskap | Lae van die verkryging van 'n besigheid | Kreatiewe denke en probleemoplossing | Stres- en krisisbestuur | Professionalisme en etiek 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023
- Exam (elaborations) • 25 pages • 2023
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 11 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo: 
Totaal: 150 punte. 
 
Die vraestel dek die volgede werk 
 
 Fisika - Vektore in 2D | Newton se Wette | Newton se Universele wet | Elektrostatika | Elektromagnetisme | Elektriese stroombane 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie 
 
THE SMI
-
Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023
- Exam (elaborations) • 17 pages • 2023
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 11 Wiskunde Vraestel 1 November 2023 
Groot Totaal: 150 punte 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
Algebra | Getalpatrone | Finansies & Groei | Funksies & Grafieke | Waarskynlikheid. 
 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
TIA SMI
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now. Discover all about earning on Stuvia