Kort - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Kort? On this page you'll find 91 study documents about Kort.
Page 4 out of 91 results
Sort by

-
Gr 10 Toerisme T1 2025- Soos opgesom deur @ Juffrou Ansie--vorige vraestelle gebruik-- -NSS MPUMALANGA PROVINSIE TOERISME MAART 2023, G10 ~ Toerisme/ Kwartaal 1 @ IMPAQ 2021. SACAI JUN & NOV 2019, SACAI JUN 2020, SACAI JUN 2022
- Summary • 27 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R85,33
- + learn more
Meervoudigekeusevrae: 
Spitsseisoen: 
Tyd van die jaar wanneer baie toeriste reis. 
'n Toeris: 
'n Persoon wat vir ontspanning, besigheid of ander doeleindes vir langer as 'n dag (24 uur) maar minder as 'n jaar van sy huis af reis. 
Binnelandse: 
Binnelandse toerisme verwys na burgers van 'n land wat binne daardie land se grense reis 
Treine: 
Hulle word ook 'straatkarre' genoem, aangesien dit karre is wat langs strate ry. 
Fasiliteit: 
Toerusting wat toeriste in 'n onder...

-
Graad 10 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 24 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R50,00
- + learn more
Graad 10 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo: 
Totaal: 50 
 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Vraag 1: Kort Vrae 
Vraag 2: Volhoubaarheid in die Toerismebedryf 
Vraag 3: Aardverwarming 
Vraag 4: Toeriste-attraksies 
Vraag 5: Oorgrensparke 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
NAT REI

-
Graad 12 Mis Opsommings (Afrikaans)
- Summary • 38 pages • 2022
- Available in package deal
-
carlierasmus
-
- R140,00
- 21x sold
- + learn more
Volledige opsommings van die drama Mis. Hierdie opsommings sluit in: bou van die drama, Handelingsgeheel, Titel, Langvrae, Karakters, Dramatiese ironie, Dramatiese ruimte, Konflik, Sprokies-elements, Intrige en subintrige (kort storie opsoomming) en die temas.

-
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 25 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R177,61
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: Oppervlakkragte wat die aarde vorm: 
 
Eenheid 1: Verwering. 
Eenheid 2: Erosie en afsetting. 
Eenheid 3: Die impak van mense op gronderosie. 
 
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1948 en 1950's: 
 
Eenheid 1: Die Universele Verklaring van Menseregte ná die Tweede Wêreldoorlog. 
Eenheid 2: Definisie van...

-
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 21 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R177,61
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: Hulpbrongebruik en volhoubaarheid: 
 
Eenheid 1: Gebruik van hulpbronne. 
Eenheid 2: Volhoubare gebruik van hulpbronne. 
Eenheid 3: Voedselhulpbronne. 
 
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990: 
 
Eenheid 1: 1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog. 
Eenheid 2: 1976: Die Soweto-opstan...

-
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 18 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R177,61
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: Hulpbrongebruik en volhoubaarheid: 
 
Eenheid 1: Gebruik van hulpbronne. 
Eenheid 2: Volhoubare gebruik van hulpbronne. 
Eenheid 3: Voedselhulpbronne. 
 
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990: 
 
Eenheid 1: 1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog. 
Eenheid 2: 1976: Die Soweto-opstan...

-
TEX2601 Assignment 1 (Afrikaans & English) Semester 1 2024 - DISTINCTION GUARANTEED
- Exam (elaborations) • 7 pages • 2024
-
Edge
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Well-structured TEX2601 Assignment 1 (ANSWERS) Semester 1 2024 - DISTINCTION GUARANTEED. (DETAILED ANSWERS - DISTINCTION GUARANTEED!). Read Text 1, Text 2, Text 3, and Text 4 before answering the questions below. // Lees Teks 1, Teks 2, Teks 3 en Teks 4 voor jy die vrae hieronder beantwoord. 
Text 1 
Complex fire claims six lives 
Johannesburg – Six people died on Sunday night after a fire broke out in a townhouse complex In Florida, Johannesburg. It is suspected that the fire was caused by th...

-
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 16 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R177,61
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: Oppervlakkragte wat die aarde vorm: 
 
Eenheid 1: Verwering. 
Eenheid 2: Erosie en afsetting. 
Eenheid 3: Die impak van mense op gronderosie. 
 
Geskiedenis: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1948 en 1950's: 
 
Eenheid 1: Die Universele Verklaring van Menseregte ná die Tweede Wêreldoorlog. 
Eenheid 2: Definisie van...

-
Graad 11 Draai na my VRAE EN NOTAS
- Summary • 5 pages • 2022
- Available in package deal
-
hestidebeer
-
- R75,00
- 4x sold
- + learn more
Afrikaans Literatuur Gr 11 Draai na my gedig. Die is my notas en opsomming van die gedig naamlik, Draai na my, wat vrae ook insluit. 
Die dokument is dus kort en kragtig. NB vir eksamens! Geniet!

-
Graad 11 Fisiese Wetenskappe Fisika opsommings
- Summary • 12 pages • 2022
- Available in package deal
-
rulenejonker
-
- R150,00
- 2x sold
- + learn more
Kort samevatting van die hele jaar se werk in fisika, daar is baie deeglik verduidelik oor moeilike konsepte om te waarborg dat enige iemand in besit van hierdie opsommings ten volle dit sal snap !

Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now. Discover all about earning on Stuvia