Balansstaat - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Balansstaat? On this page you'll find 6 study documents about Balansstaat.
All 6 results
Sort by
-
Graad 12 Landboubestuurspraktyke Rekord&Finaal 2024
- Summary • 50 pages • 2024
-
- R130,00
- 4x sold
- + learn more
Graad 12 Landboubestuurspraktyke Rekord&Finaal 2024 
 
INHOUD 
Multi – keuse vrae Bl. 2 
Fisiese plaasbeplanning 
Grondeienskappe, grondbesoedeling, gronderosie Bl. 7 
Veldagteruitgang/ weiding Bl. 11 
Boerderystelsels Bl. 14 
Kapitaal Bl. 16 
Agritoerisme Bl. 18 
Entrepreneurskap Bl. 19 
Landboubemarking: prysvasstelling 
Prysbepaling & markewewig Bl. 24 
Bemarkingstrategieë Bl. 29 
Begrotings Bl. 32 
Finansiële beplanning - state 
Produksiekoste Bl. 36 
Balansstaat Bl. 37 
Rekordhouding Bl...
-
Graad 10 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 28 pages • 2024 Popular
-
- R55,00
- 1x sold
- + learn more
Totaal: 150 Tyd: 120 min. Die vraestel dek die volgende: 
 
Inkomstestaat | Rekeningkundige vergelyking | Balansstaat en Notas | Vaste bates, interne beheer en ontleding 
 
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
-
Graad 11 Rekeningkunde notas
- Summary • 15 pages • 2022
-
- R165,00
- 3x sold
- + learn more
Notas en formaat verduidelikings van 
1	Vennootskappe teorie 
2	Inkomste staat en notas van vennootskap (formaat) 
3	Balansstaat en notas van vennootskap (fortmaat) 
4	Ontleding en vertolking 
 
Jy sal hiermee verstaan hoe elke nota en grafiek korrek ingevul moet word om altyd te klop ! Asook alle onleding en vertoling kan verstaan asook die regte gereedskap hé om korrek kommentaar te lewer. 
 
^Can also be used for understanding formats in english
-
Graad 11 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 11 Rekeningkunde September Vraestel en Memo 2024 
Groot Totaal: 100 punte, Tyd: 90 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
AARP beginsels 
Inkomstestaat en aansuiwerings 
Bateverkope 
Vennootskappe (Privaatrekeninge) 
Notas tot die balansstaat 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Graad 12 Rekeningkunde Uitgewerkte Oefeninge en Voorbeelde
- Summary • 193 pages • 2021
- Available in package deal
-
- R250,00
- 4x sold
- + learn more
'n Boekie vol uitgewerkte (kleurvol!!!) voorbeelde en vorige - eksamen vraestelle om deur te werk voor daardie groot toets om te sien hoe die syfers bereken word. Bevat oefeninge oor die KONTANTVLOEI STAAT. Die boekie kan ook vir Graad 11 gebruik word.
Make study stress less painful
-
Rekeningkunde teorie en formate Gr12
- Summary • 20 pages • 2021
-
- R75,00
- 4x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat al die rekeningkunde teorie en formate wat nodig is vir graad 12. Alleen is die dokument wel nie genoeg om te help voorberei vir 'n eksamen nie - oefen vraestelle was my belangrikste hulpmiddel. Om die teorie en formaat van elke gedeelte van die werk te ken is egter baie belangrik en dit is waar hierdie dokument sal help. Klasnotas was hoofsaaklik gebruik om hierdie dokument op te stel.
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now. Discover all about earning on Stuvia